’n Verbyganger het die beseerde man die volgende oggend vanuit die bosse langs die pad hoor roep.
Alles vir Maandag 31 Januarie 2022
Só laat moet jy gaan slaap
Soms voel dit of mens nog steeds nie uitgerus het nie, selfs al het jy langer geslaap as ʼn vorige aand. Dié sakrekenaar wys jou presies hoe laat jy moet gaan slaap as jy uitgerus wil wakker word.
Jansen van Vuuren ‘geestelik ongesteld’
ʼn Voorlopige verslag van ʼn psigiater dui daarop dat Gerhard Jansen van Vuuren aan ʼn geestelike versteuring ly.
Maniere om motorlisensies maklik te hernu
Die volle hernuwingsproses, insluitend betaling, kan aanlyn gedoen word. Al wat nie aanlyn gedoen kan word nie, is om die werklike lisensieskyf af te haal.
Nuuskommentaar: Polisie kruip in donker weg vir kriminele
Die afgelope Sondag se Rapport doen skokkend verslag oor hoe ’n egpaar van Noordwes vir twee ure deur rowers aangehou is terwyl die polisie na bewering letterlik gesit en slaap het!
Digitaliseringsprojek misluk, toe brand parlement
Van die dokumente wat geskandeer moes word en nou dalk weens die brand verlore is, het uit 1910 gedateer en beslaan parlementêre rekords van voor 1994.
SA’ners afgelope 30 jaar al hoe armer
Terwyl Suid-Afrikaners in 1993 die 64ste rykste mense ter wêreld was, het hulle in 2020 verarm tot 110de uit 212 lande.
Tweede deel van Zondo-verslag Dinsdag ontvang
Die tweede gedeelte van dié verslag sal binnekort aan die publiek bekendgemaak word.
Name van 32 Bataljon blink gepoets
Om deel van ʼn eenheid soos 32 Bataljon te wees, is werklik soos ʼn broederskap.
Oor die dinge wat ons nalaat
Is daar nie iets wat jy moet regmaak wat jy bly uitstel omdat jy dit vermy en kamma so haastig is nie? Vergun my om jou met ʼn verleentheid van my eie aan te vuur.
Sê eerder nee vir energiedrankies
Al die blink beloftes op die blikkies ten spyt, is daar talle bewyse dat energiedrankies ernstige gesondheidsgevare, veral vir kinders, tieners en jong volwassenes, inhou.
Joe Exotic verloor appèl
Luidens berigte het die 58-jarige impresario Vrydag tydens ʼn verhoor in Oklahoma City gevra vir ’n “tweede kans” om sy nuwe vonnis te bepaal.
Resep: Piesangkoek
Hierdie piesangkoek met botterversiersel en pekanneute is absoluut onweerstaanbaar.
No. 21: Novak, Roger wens Rafa geluk
Hoewel Novak Djokovic se deportasie beteken het dat hy nie sy titel kon verdedig nie, was hy beïndruk met die Spanjaard se veerkragtigheid.
Voormalige Mej. VSA sterf
ʼn Woordvoerder van die New Yorkse polisiedepartement het gesê daar word geen vuilspel met Kryst se dood vermoed nie, alhoewel ʼn mediese ondersoeker nog die presiese oorsaak van haar dood sal bevestig.
Verbruikersake: Hierdie selfoonregulasies beskerm jou
Verbruikers weet dikwels nie waarheen om te gaan met hul selfoonklagtes nie wanneer hulle dae en selfs weke lank probeer om hul klagtes op te los. Ina Opperman verduidelik hoe jy beskerm word, en waar en hoe om te kla.
VN vergader Maandag oor krisis tussen Rusland, Oekraïne
Engeland sal na verwagting binnekort meer inligting oor beoogde sanksies teen Rusland bekend maak, maar kenners waarsku dié sanksies gaan ʼn rimpeleffek op groot ekonomieë in Europa en elders ter wêreld hê.
Pitbull-aanval: ‘Dis nie die eerste keer’
“Ek dink nie my kinders gaan my ma herken wanneer hulle haar weer sien nie.”
Dele van Charlotte Maxeke steeds gesluit
Kommer heers nou dat pasiënte met hul lewens vir die gesloer kan boet.
Sepiegids: Skok oor Renate in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ spin Yolandi haar web baie fyn en in ‘Suidooster’ spook Kate om die waarheid van Chris af weg te hou.