“Sensusinligting het ’n impak op departemente en instellings se taalbeleid – verkeerde inligting sal ’n direkte impak op ’n taalgroep en moontlike litigasie hê indien diskriminasie plaasvind.”
Lees meerAlles vir Maandag 31 Januarie 2022
Oud-Prasa-hoof skuldig aan bedrog
Prasa het skade gely omdat die man onder valse voorwendsels en met ʼn vervalste profiel aangestel is.
Departement veroordeel boelie-voorval
In ʼn video van die voorval wat wyd op sosiale media gedeel is, slaan ʼn meisie ʼn ander leerder verskeie kere totdat ʼn omstander ingryp en die vermeende boelie begin terugslaan.
Zuma-uitspraak voorbehou
Oudpres. Jacob Zuma was Maandag terug in die hooggeregshof in Pietermaritzburg.
Vyf sterf in Mpuma-botsings
Drie kinders en twee mans is Sondagaand in twee verskillende ongelukke in Mpumalanga oorlede.
ToekomsVenster: Kyk weer, alles is moontlik vir God
Wat lê in jou menswees, omgewing, verhoudinge en verstaan opgesluit? Kyk weer. Daar is genoeg om ʼn nuwe skepping tot stand te bring.
Tito Mboweni bedank uit die parlement
Die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni, het as lid van die parlement bedank.
TV-aanbieder vrygespreek
Die bewerings het daartoe gelei dat Katlego Maboe onder meer sy aanbiederspos op The Expresso Morning Show kwyt is en die OUTsurance-advertensies waarin hy verskyn het, gestaak is.
Afgewaterde verslag oor fuifpartytjies by Downing Street oorhandig
Onthullings sluit ʼn drinkpartytjie voor prins Philip se begrafnis in April in. Besonderhede hieroor – toe personeel glo ʼn reistas vol drank ingebring het en daar tot die vroeë oggendure gedans is – het groot woede veroorsaak.
Skenkings stroom in vir vrou ná honde-aanval
Duisende rande is in net ʼn paar uur vir Dupuo Kokolosi ingesamel.
Brandstofpryse: Dis Woensdag weer súlke tyd
Die prys van petrol en diesel styg Dinsdag, maar die styging is darem kleiner as wat verwag is.
Groot skade aan 140 jaar oue stadsaal
“Ons is verpletter deur die brand by een van ons noemenswaardigste erfenisterreine.”
SA driekampatleet sterf ná voertuig tref
André Piehl is volgens paramedici sowat 400 m ver onder die voertuig saamgesleep.
Rowwe tyd vir tamatieboere – pryse styg skerp
Die langdurige bewolkte weer veroorsaak dat tamaties nie genoeg hitte-eenhede kry nie.
Vicky Terblanche-moordverdagte met dwelms betrap
Die dwelms is tydens ʼn roetine-ondersoek by die betrokke beskuldigde gekry.
Appels en pere oorkom droogte-teëspoed
Volgens dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, kan die bedryf uitsien na ʼn tydperk van ekonomiese herstel en werkskepping.
Kia kry ʼn sitplek aan die tafel met nuwe Sorento
Die materiale en funksionaliteit van die vorige Sorento het nie vir my in die betrokke prysklas gepas nie, maar met die nuwe Sorento is dit beslis nie die geval nie.
Jong model voor nagklub doodgery
Olivia Sieff het verlede jaar aan die Herschel Girls School in Claremont matriek behaal. Die bestuurder van die motor wat haar getref het, is steeds soek.
Mashaba bedank as Jhb-raadslid
Mashaba sê die pos moet gevul word deur iemand wat heeltyd beskikbaar is, terwyl hy nou daarop gaan konsentreer om ActionSA se steun landwyd uit te brei.
Nóg inwoners behaal oorwinning teen Eskom
Die hof het opnuut bevestig eindgebruikers mag nie benadeel word weens die onvermoë of onbereidwilligheid van staatsinstellings om hul geskille met mekaar behoorlik op te los nie.