Dié kerriegereg sal voorwaar ’n treffer by jou volgende kuier wees.
Alles vir Maandag 1 Augustus 2022
Regering se dispuut oor sitrusuitvoere verwelkom
Rolspelers in die bedryf vra al geruime tyd vir die regering om in te gryp voordat die impak van die nuwe regulasies oor kouebehandeling onomkeerbaar is.
Stuur moeilikheid by die voordeur uit
“Daar is geen rede hoekom jy dit nie kan doen nie, maar hoekom sou jy wou?” vra ek terwyl ek my kaart outomaties tap, en ek beantwoord sommer my eie vraag: “Jy lééf dit dan reeds.”
Geen gelyke vir Blitsbokke, Tatjana
Ná ʼn medaljedroogte is die Suid-Afrikaners nou goed op dreef met altesame ses medaljes wat reeds ingeoes is.
Luister: Skole en gemeenskappe moet hande vat
Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word.
Wanneer jou lyf sê: Beweeg meer!
Kyk gerus uit vir dié tien tekens wat verklap dat dit tyd is om aan die beweeg te kom:
ANC-beleidskonferensie: Opsystaan-reël, nasionalisering van Reserwebank en onteiening
“Hierdie konferensie het duideliker as ooit tevore ons gemeenskaplike verbintenis getoon om ons organisasie van faksiegevegte, patronaatskap en korrupsie te bevry, en om te herbou en te vernuwe.”
Cele oor Krugersdorp-verkragtings: ‘Geen steen onaangeraak’
Dit het tydens die ontmoeting aan die lig gekom dat van die verkragtingslagoffers so jonk as 19 jaar oud is. Cele het hulle en hul gesinne die versekering gegee dat die polisie geen steen onaangeraak sal laat in die soektog na die aanvallers nie.
Deurbraak jaar ná massaskietery lewe van agt eis
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn massaskietery ʼn jaar gelede in Gugulethu, Kaapstad, wat die lewens van agt mense geëis het.
Bestuurder vlug ná ongeluk wat vier eis
Die vier insittendes van die Almera, twee mans en twee vroue, is op die toneel dood.
Blitsbokke wen goud
Suid-Afrika is tans vierde op die medaljelys met vier goud, een silwer en een brons.
Gedagte vir die dag: Wees lief vir jou broer
Hierdie opdrag het ons van Hom ontvang: As ons God liefhet, moet ons ook ons broer en suster liefhê. (1 Johannes 4:21)