Die Amerikaners het inderdaad met durf en passie op hul tuisveld gespeel, maar die Blitsbokke het soms ook punte op ’n silwer skinkbord prysgegee.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Augustus 2022
Mosselbaai rou oor jong brandbestryder
ʼn Jong brandbestryder het Vrydagaand in ʼn motorfietsongeluk op pad na George gesterf.
Rafa mik na titel in Novak se afwesigheid
“Dit is altyd jammer wanneer een van die beste spelers in die geskiedenis van die spel nie deel van die Grand Slam-aksie is nie,” het Rafael Nadal op die vooraand van die Amerikaanse Ope gesê.
Pa wat dogter ‘herhaaldelik verkrag’ agter tralies
Die man het glo ook sy 12-jarige seun en vrou erg aangerand.
Verlange, vrede ná laaste vonnisoplegging
“Die laaste beeld van my man wat naak en yskoud op die sitkamervloer lê, is iets wat ek saam met my graf toe sal dra.”
‘Dit is frustrerend’ – Nienaber
Oudergewoonte het die Springbok-afrigter gesê dat die Suid-Afrikaners die wedstryd sal ontleed om uit hul foute te leer.
Agtste Comrades vir koevoet-man
“Wonderwerke gebeur elke dag, ons mis dit net. Die feit dat ek leef, is ’n wonderwerk.”
Mnandi weer teiken van grondgrype
Plakkers het Vrydagaand toegeslaan en teen Saterdag was daar reeds omtrent 100 plakkershutte opgerig.
Boer doodgeskiet toe hy rowers agternasit
“Ons het verwag dit gaan een of ander tyd gebeur. Hier is dit nie ʼn kwessie van ‘of’ jy aangeval gaan word nie, maar ‘wanneer’.”
Cradock heet nou Nxabo
Die departement van sport, kuns en kultuur het dié en ʼn reeks ander naamsveranderinge in die Staatskoerant geplaas.
Vat werkloosheidsyfer ‘met ʼn knippie sout’
Daar egter steeds kommer oor die hoeveelheid jong mense wat steeds sonder enige werk óf hoop tuis sit.
Bokke dis vlugvose spel in Adelaide op
Nic White verdien egter ’n Oscar vir sy vertoning agter die skrum in die aanloop tot Faf de Klerk se geel kaart.
Nuwe NWU-visekanselier wil Afrikaans behou
“Die NWU bly ʼn nisbestemming vir Afrikaanssprekende studente wat gehalte-onderrig in hul moedertaal wil hê – waarskynlik die laaste oorblywende bestemming van sy soort.”
SA’ners moet ‘veiliger leef’
“Die meeste misdade is opportunisties van aard en kan vermy word wanneer jy bewus is van die dinge rondom jou en mense se bewegings in jou onmiddellike omgewing.”
Hollywood: ‘Modern Family’-ster trou; Luciano Pavarotti vereer
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het ook vir Joe Rogan onttroon as die toppresteerder op die podsendingsplatform Spotify.
Wag in gesig geskiet tydens roof
Die wag was besig om kontant vanaf die winkel by ʼn vulstasie in Mpumalanga te verwyder.
F1 in SA dalk van die baan
ʼn Gebrek aan finansiering, asook min steun vanaf die Suid-Afrikaanse regering het die proses gepootjie.
Vrou hou begrafnis, pleks van wittebrood
Yvette (36) en Pieter (32) Jones was net twee dae lank getroud toe hy Sondag onverwags op hul wittebrood by Mount Amanzi by Hartbeespoort in Noordwes aan ʼn hartaanval gesterf het.
Gedagte vir die dag: Tyd om te mediteer
Ek wil die Here prys. Met alles wat binne-in my is, wil ek sy heilige Naam prys. Ek wil die Here prys en nie al sy goeie dade vergeet nie. (Psalm 103:1-2)