ʼn Strafregkenner sê die staat mors bloot hulpbronne en belastinggeld met sy aansoek om verlof tot appèl in die mislukte Nulane-saak.
Alles vir Dinsdag 9 Mei 2023
Geduld is die wagwoord vir Blitsbokke
Die Blitsbok-bestuur sal hoop dat die terugkeer van sterre soos Justin Geduld, Dewald Human en Ronald Brown vir die span ʼn broodnodige adrenalieninspuiting in Toulouse sal gee.
Novak nie verseker van sukses in Rome
Die Serwiese ster sal op sy ervaring, veerkragtigheid en vaardighede staatmaak om die aanslag van opkomende spelers af te weer.
EU wil skuiwergate in sanksies teen Rusland toestop
Die EU wil die heruitvoer via derdepartylande na Rusland hokslaan, aangesien dit reeds daarop dui dat verskeie lande nou meer goedere invoer waarop sanksies geplaas is.
Die Piesangskille maak ’n draai op Top-20
Gerhard Steyn en Loufie neem ook hulle plek op die Top-20 in die week met “Partykiehonde”.
Lisensie vir jou karradio? SAUK kan gaan doppies blaas
“Die SAUK is verheug om die bekendstelling van die nuwe SAUK-karradiolisensie bekend te stel,” lui die (kamma-)kennisgewing wat Suid-Afrikaners die harnas in jaag.
Werkloosheid in SA ‘nagmerrie’
“Terwyl ander lande tekens van herstel in werkloosheid ná die Covid-19-pandemie toon, dien die toenemende onrustigheid oor werkloosheid in Suid-Afrika as ʼn skerp herinnering aan die uitdagings wat die land in die gesig staar.”
Geskiedenis van idees: Globalisme en die weerstand daarteen
Die woke-isme as nuwe kollektivistiese ideologie wat ʼn soort valse en omgekeerde heilsleer, gestroop van die transendente, bied, is net moontlik gemaak deur die voorafgaande totale individualisering van die mens in die Weste.
US-konvokasie in spervuur oor bedankingsversoek aan De Villiers
Adv. Jan Heunis, president van die konvokasie, sê hy is daarvan oortuig dat die uitvoerende komitee “in die beste belang van die universiteit” opgetree het toe hulle prof. Wim de Villiers se bedanking geëis het.
Faf meen Bokke kan spiere bult
“Ons wil altyd die wêreld verkeerd bewys.”
Uitdrukking: Die eerste gewin is kattegespin
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die eerste gewin is kattegespin”.
Resensie: Reeks blaas nuwe lewe in bekende misdaadverhaal
Dit wys jou net wat ʼn goeie draaiboek kan regkry.
Resep: Mielies-en-spekvleis in foelie
Moedersdag is om die draai. Pa’s en kinders kan gerus hierdie resep nader hark wanneer hulle ma wil bederf.
Fernando is honger vir sukses
“Ná vier goeie wedrenne wil ons meer hê; ten minste ʼn tweede plek.”
Beskermheer van alle gelowe?
In 2015 het koning Charles III verduidelik hy glo hy kan “Defender of the Faith” en gelyktydig ook die beskermheer van alle ánder gelowe wees.
Oudparlementslid tronk toe vir veediefstal
Dit sou later in die hof uitkom dat Veronica Mapule Mafolo destyds by die boer gepleit het om nie aanklagte teen haar aanhangig te maak nie, aangesien dit haar reputasie as parlementslid sou beskadig.
Verbruikersake: Druk op SA’ners se beursies neem steeds toe
“Hoekom sien ons nie dat meer beslissende stappe gedoen word nie?”
Turffontein-konsentrasiekamp verfraai vir huldedag
Die Turffontein-konsentrasiekamp sal vanjaar vir die eerste keer ’n bymekaarkomplek wees waar daar op 16 Junie hulde gebring sal word aan die 716 vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog in dié konsentrasiekamp gesterf het.
Brandwonde volopper weens beurtkrag
Plaas ’n steriele, droë lap of verband, of ligte gaasbedekking oor die gebrande area.
Pulitzers uitgedeel vir Oekraïne-mediadekking
Joernaliste is Maandag vereer vir hul “onkreukbare” en “moedige” beriggewing oor die voortslepende konflik in Oekraïne.