Die hoop is volledig op Wayde van Niekerk en Akani Simbine gevestig om vanjaar in Parys die Suid-Afrikaanse atletiekspan se medalje-oes te laat aangroei, maar twee mansaflosspanne kan die span se verrassingspakkie wees.
Soekresultate vir: hamas
Israel se 9/11
Wat die aanval van Hamas op 7 Oktober 2023 en die daaropvolgende anti-terreuroorlog wel reggekry het, is om die Israelies soos selde tevore te verenig.
SA weer voor Internasionale Geregshof oor Israel
Die Suid-Afrikaanse regering sal die Internasionale Geregshof Donderdag versoek vir ʼn bevel om Israel te dwing om sy inval in Rafah in die suide van Gaza te staak.
US stem teen mosie vir wapenstilstand in Gaza
Die minister van hoër onderwys het sy “uiterste misnoeë en teleurstelling” uitgespreek oor die uitslag.
SA soek ‘dringende Geregshof-bevel’ vir Gaza
“Suid-Afrika hou vol dat die aanval op Rafah die situasie vererger en onherstelbare skade aanrig aan die regte van Palestyne in Gaza.”
Lewis skepties oor toekoms van verspring
“Ek dink nie ons kultuur maak kinders meer groot om hard te werk nie. Die ywer is net nie meer daar nie,” het verspringlegende Carl Lewis gesê.
Gevaarligte flits op vir VSA-kampusse
Die afgelope weke se opstande op Amerikaanse universiteitskampusse is egter anders. Dié betogings is oorheers deur anti-Israel, anti-Joodse haatslagspreuke.
SA se 4×400-manne kwalifiseer vir Spele
Die Wêreldaflosbyeenkoms in die Bahamas het Suid-Afrika se eerste medalje opgelewer sedert Yokohama in 2019, toe die mans-4×400 m-span silwer gewen het.
VN reken herbouing van Gaza sal tot $40 miljard kos
“Die omvang van die verwoesting is enorm en ongekend. Dit is ʼn missie wat die wêreldgemeenskap sedert die Tweede Wêreldoorlog nog nie beleef het nie.”
Hamas berei reaksie voor op Israel skietstilstand-voorstel
Hamas bestudeer en berei ʼn reaksie voor op Israel se jongste voorstel vir ʼn skietstilstand van 40 dae in die oorlog in die Gazastrook.
SA moet hom eerder vir vrede in Afrika beywer
Kenners sê dit is belangriker dat die regering hom eerder vir vrede in Afrika beywer – waar geweld burgers lamlê – as om hom met Israel en Gaza besig te hou.
Iran: Spanning tussen aartsvyande verhoog
Die internasionale gemeenskap het gevra vir weldeurdagte optrede terwyl die toenemende teenaanvalle tussen die aartsvyande toeneem. Hulle het ook ʼn beroep op albei kampe gedoen om nie toe te laat dat spanning oor die konflik in Gaza in ʼn veel wyer streekskonflik ontaard nie.
Israel begin glo met aanvalle in Iran
Iran se staatsmedia het Vrydag berig dat ontploffings in die sentrale provinsie Isfahan gehoor is, terwyl Amerikaanse media amptenare aangehaal het wat bevestig het dat Israel vergeldingsaanvalle op sy aartsvyand van stapel gestuur het.
VSA-sanksies teen Iran binnekort verskerp
Volgens Yellen sal die tesourie nie huiwer om met Amerikaanse bondgenote saam te werk om hul sanksiegesag te gebruik “om die Iranse regime se kwaadaardige en destabiliserende aktiwiteite te ontwrig nie”.
Oorlog tussen lig en duisternis
Die afgelope twee aande het ons voorbereid gaan slaap. Almal in Israel het.
Die week in foto’s
Beleef dié week se nuusgebeure saam in foto’s.
Israel sê Iran-aanval ‘gefnuik’
Iran se ongekende oornag-aanval op Israel is “gefnuik”, het die Israeliese weermag Sondag gesê. Honderde missiele en hommeltuie is onderskep met behulp van die VSA en bondgenote.
Vermiste Israel-tiener dood aangetref in Wesoewer
Eerste minister Benjamin Netanyahu het dit as ʼn “gruwelike moord” beskryf.
Hamas-leier se seuns, kleinkinders gedood
Die aanval kom te midde van samesprekings oor ʼn moontlike skietstilstand in Kaïro.
Turkye stel handelsbeperkings teen Israel in
Die beperkings het Dinsdag in werking getree en is onder meer van toepassing op boumateriaal.