Byna ʼn jaar nadat Juandré Kidson koelbloedig op die N4-snelweg buite Brits doodgeskiet is, wag sy geliefdes steeds op geregtigheid.
Soekresultate vir: kidson
‘Hy sou wou hê ons moet vergewe’
Twee maande nadat Juandré Kidson koelbloedig langs die N4-snelweg ten aanskoue van sy gesin vermoor is, roep sy eenjarige dogtertjie steeds na hom uit.
Bloedbad in Gauteng, soos moorde met 45% styg
Dit blyk ook dat roof toenemend met erger geweld gepaardgaan – waarskynlik omdat misdadigers min vrees het dat hulle gevang of vervolg sal word.
Beloning vir inligting ná pa se skietdood
Juandré Kidson is net meer as ʼn week gelede langs die N4 buite Brits voor sy vrou en kind doodgeskiet.
Jong pa het ‘om sy lewe gepleit’
Die aanvallers het boonop probeer om Juandré Kidson se eenjarige dogtertjie uit haar ma se arms te ruk.
Jong pa voor vrou, kind doodgeskiet
’n Jong pa is Saterdagaand op die N4 buite Brits in Noordwes doodgeskiet terwyl hy besig was om die band van hul voertuig om te ruil.
E-konsertgids: Immergewilde-kunstenaars Jannie du Toit, Sonja Heroldt, Jan Blohm aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Plaasmoorde en die pad vorentoe
Ondanks die toename in plaasmoorde is AfriForum steeds optimisties oor die positiewe invloed wat hul samewerking met die polisie vanjaar vir die voorkoming van plaasmoorde kan beteken.
‘Hulle is nou deel van die statistieke’
“My pa se liggaam is in ʼn stoor gevind. Die moordenaars het my pa onder valse voorwendsels in die stoor ingelok deur te sê ʼn kalfie is siek.”
DA eis aksie ná gru-plaasmoord
“Die DA is geskok en hartseer oor nog ʼn brutale plaasaanval.”
Boer en vrou wreed vermoor
ʼn Boer en sy vrou is Vrydag wreed vermoor op hul plaas tussen Jachtfontein en Westonaria, Gauteng.
10 studente vas ná geweld by Rhodes-Universiteit
Minstens 10 studente is Woensdag by Rhodes-Universiteit in Grahamstad in hegtenis geneem ná ʼn betoging oor studentegeld tot chaos en gewelddadige optrede gelei het.
Pediater aangeval: Veiligheidsmaatskappy help glo nie
Dr. Anthony (Tony) Allden, ʼn bekende pediater van Pretoria, is steeds in ʼn stabiele toestand in die Montana-hospitaal nadat hy Woensdag in die vroeë oggendure by sy huis in Amandasig geskiet is.
Middelburg-man vas ná hy 19-jarige doodslaan
Frederick Kidson (36) het Woensdag op ʼn aanklag van moord in die hof in Middelburg verskyn nadat hy Vrydagaand ʼn 19-jarige man, Louis Groenewald, tydens ʼn rusie geslaan het.