Maar is Ramaphosa inderdaad “erger” as Zuma – of selfs Mugabe? Dis moeilik om te dink iemand sou “erger” kon “regeer” as Zuma en Mugabe.
Soekresultate vir: santaco
Dooie perd van oorlede apartheid weer opgegrawe
Die ANC besef tans dat sake in Suid-Afrika in geheel beskou, so agteruitgegaan het dat die gaping tussen dit wat kiesers beloof is, en wat werklik gebeur, nou onhoudbaar groot word.
Taxi-staking: Meer as 71% van leerders het skool misgeloop
“Ons doen ʼn beroep op ouers om Maandag asseblief hul kinders terug te stuur skool toe.”
‘Lesse geleer’ uit taxi-staking
“Dit is tragies dat al die geweld, die betreurenswaardige lewensverlies en die skade aan eiendom en ons plaaslike ekonomie, alles verniet was. Santaco het absoluut niks uit die geweld gekry nie, want hy het [Donderdag] dieselfde ooreenkoms aanvaar wat hy agt dae gelede verwerp het.”
Só werk taxibedryf in Wes-Kaap
Hoe groot is die bedryf? Wat verdien taxibestuurders? En is daar ʼn verband tussen die taxibedryf en misdaad?
Taxi-staking verby
“Santaco het vandag dieselfde voorstel aanvaar wat die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering oorspronklik verlede Vrydag voorgelê het.”
Verkeerde afdraai lei glo tot Britse toeris se skietdood
Kar Teoh, ʼn konsultant-voet-en-enkelchirurg van Engeland, is na bewering voor sy vrou en tweejarige seuntjie in Nyanga doodgeskiet.
Taxi-staking: Byna 200 klagtes reeds aangemeld
ʼn Vergadering tussen die leierskap van Santaco, die Wes-Kaapse regering en Kaapstad-metro is Donderdag om 12:00 belê om oplossings te vind.
Ontwrigtende taxistaking duur voort
“Die armes ly die meeste weens hierdie staking en elke dag wat dit sloer, is vir hulle ’n groot terugslag. Die impak is verwoestend op hulle en ons ekonomie.”
Kaapstad bid vir vrede, EFF eis koppe
Kort nadat politici, en selfs lede van Santaco, ʼn gebedsdiens bygewoon het vir die vreedsame beëindiging van die taxi-staking, het die EFF die kop van die metro se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid geëis.
Taxiraad moet bewys dat stappe gedoen is om geweld te stop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) moet nou aan die hof bewys dat hy aan ʼn interdik gehoor gegee het en nie die hof geminag het nie.
Minister se uitlatings oor taxi-staking ‘doelbewuste aanval op DA’
Die DA sê die minister van vervoer se jongste uitlatings oor die taxi-staking in Kaapstad is ʼn berekende poging om ʼn sensitiewe situasie te verpolitiseer.
Taxi-staking: 5 moorde, 120 inhegtenisnemings
Verder is altesaam 53 minibustaxi’s Maandag naby die lughawe geskut.
Kaapstad, Tshwane geloof vir standpunt teen geweld
Die werkgewersvereniging Neasa sê Kaapstad en Tshwane is geseënd met “uitnemende” burgemeesters.
Hoofroetes in Kaapstad oopgestel
Die situasie in Kaapstad was Dinsdagoggend veel rustiger nadat chaos die vorige dag nog geheers het weens Santaco se staking.
Lesersbrief: Selfs ʼn oorlog het reëls
Suid-Afrika se politieke landskap blyk ʼn teelaarde te wees vir bekvegters. JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, doen sy werk te midde van brandende busse en oproerige stakers, net om beswadder te word.
Polisie moet ingryp by gewelddadige betogings
“Ons kan nie net staan en toekyk terwyl ons burgers in vrees en onsekerheid leef nie.”
Taxi-staking: Hofbevel teen geweld
Kaapstad se burgemeester sê die oppergesag van die reg is nie oop vir onderhandeling nie. “Ons kan nie onderhandel oor watter gedeeltes van die wet vir sommige gaan geld en nie vir ander nie.
Masemola gevra om in te gryp by stakings
“Dit is die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se grondwetlike verantwoordelikheid om wet en orde te handhaaf en om die veiligheid van landsburgers te verseker.”
Taxi-staking: Skole, dienste knars tot stilstand
’n Totaal van 27 skole moes vandag noodgedwonge hul deure sluit en talle ander skole het hul leerders vroeër huis toe gestuur.