In hierdie week se Podlitiek-episode word die week se groot kampusstories bespreek.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Die ander kant van die inflasiemuntstuk
Die realiteit is dat ons nou in ʼn wêreld van stygende pryse leef as gevolg van regerings wat môre se verbruik in vandag se verkiesingsiklus intrek.
Daar is liefde in elke rok
“Sy moet weet dat sy spesiaal, uniek en enig is van haar soort, net soos haar rok. Ek bid oor elke huwelik en oor elke rok.”
#JongStemme: Pleit van ʼn konserwatiewe Afrikaner
Elkeen bepaal self of hulle ʼn Afrikaner is. Jy moet ʼn aktiewe keuse maak om die volk te help (en die hemel weet, die volk het dit nodig).
Francois en Elizabeth Fourie wals nog heerlik saam
Op 16 Desember 2022 was dit reeds drie-en-veertig jaar nadat die troumars vir die bekende sangpaar gespeel is. Hulle liefdesdans het egter reeds drie jaar tevore as studente begin.
Is die verklaring van ʼn ramptoestand net voor die begroting toevallig?
Dit is ongetwyfeld waar dat daar daadwerklik aan die kragprobleme van die land gewerk word, maar dit is te betwyfel dat die bestuur van die ramptoestand die beste oplossing sal wees.
Podlitiek: Toerisme-rassisme gestop, belastingprotes duik op, hou DRK dop
AfriForum vier die sukses teen die berugte toerismefonds en die idee van ʼn belastingprotes het dié week weer opgeduik – luister na die Podlitiek-span se ontleding van gebeure.
Totius se motorfietsie was maar net die begin
Hulle wat maar net soos ʼn motorfietsryer aan die anderkant van die kwalifikasie of module wil uitkom, sal lewenslank oorgelewer wees aan die menings, teorieë, en samesweringsteorieë van ander.
Klasaksie oor silikose kry hupstoot in appèlhof
In hierdie stadium maak 69 applikante deel uit van die saak en ʼn proses is aan die gang vir ander mynwerkers om ook deel te word van die hofsaak.
Landbou moet lei in beurtkragkrisis
“As ek iemand probeer lok om vir my te kom werk, maar die dorp waarin hulle sou woon het nie water nie, want daar is nie krag om die pompe aan te skakel nie, gaan ek nie daarin slaag nie.”
Die beste uitvoerende hoof ter wêreld kan Eskom nie red nie
Gevolglik was mnr. De Ruyter magteloos om te doen wat nodig was om Eskom te red. As jy slegs een ‘aandeelhouer’ het, wie is regtig in beheer?
Hou jou vel sprankelend gesond
Hier is ‘n paar basiese voorsorgmaatreëls wat getref kan word om goeie velgesondheid te handhaaf.
Outoritarisme is nie versoenbaar met ekonomiese vooruitgang nie
Fredrich Hayek, denker in die Oostenrykse skool van ekonomie, herinner ons daaraan dat die outoritêre geen beter insig as enigiemand anders het in hoe om ʼn ekonomie te orden nie.
Die Here het my mooi gemaak
Is dit reg om te dink of te sing dat die Here jou mooi gemaak het? Die gedagte stem inderdaad met die sentiment van Psalm 139:14 ooreen.
Kies willens en wetens welwillendheid
Mag ons ook ons sambrele oor ánder oopmaak wanneer dit reën.
#JongStemme: Pleit van ʼn liberale Afrikaner
Ek verwag nie dat elkeen met my saam stem nie, maar ek wonder of dit nie buitensporig is om “progressiewe” Afrikaners aan te kla van verraad nie.
Barbara Veenemans vier 85 goue jare
En ja, Barbara Veenemans het hierdie huldeblyk deur en deur verdien, syself het immers baie diep spore in ons land se musiekgeskiedenis getrap.
Podlitiek: SA oor Lawrof dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
Hoe gemaak met die ANC wat vir Sergei Lawrof met ope arms ontvang? Waarheen mars die DA alweer, en AfriKrag waar is jou einde?
Identiteitspolitiek – Oplossing of probleem?
Die ANC het dus heelwat krake wat net deur die rasgebaseerde identiteitspolitiek aanmekaar gehou word en uiteindelik sal die ANC verbrokkel en uitmekaarspat.
Onderwys – ʼn langtermynbelegging in die mensdom
Die vyfde Internasionale Onderwysdag, met die tema om in mense te belê en om onderwys en opvoeding te prioritiseer, word vandag op 24 Januarie 2023 gevier.