As ʼn bloedjongverslaggewer stuur hulle my na jou huis in Boksburg. Gerrie Coetzee was groot, seker ʼn goeie ses voet vier in die ou taal. Hy het sagmoedig voorgekom, en hy was.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Podlitiek: Mosambiek gruweldade; wie wens vir De Ruyter skade; ANC kies rade…
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken.
Agter die linkervlaggie
Jou liggaam en siel het tyd nodig, ’n gereelde afspraak om mekaar in te haal.
Vyfdeur-Jimny ʼn werklikheid – en op pad na SA!
As een van Suzuki se gewilde sportnutse, en ʼn 4×4 wat by die grootstes en bestes kan kers vashou, het die driedeur-Jimny amper eiehandig Suzuki as ʼn wêreldwye topverkoper gevestig.
ʼn Gesonde gemeenskap het openbare ruimtes nodig
Weens ʼn verskeidenheid van redes, waarvan veiligheid seker die belangrikste is, raak dit deesdae vir die meeste mense moeiliker om op ʼn ontspanne en gemaklike wyse te kuier en te sosialiseer.
Liewe graad 8-ouer
Dié belangrikste ding wat ʼn ouer van ʼn graad 8-tiener moet doen wanneer die tiener hoërskool toe gaan, is om die aflosstokkie aan jou tiener te oorhandig.
Staatsinstellings deur misdaadsindikate gestroop
Hoekom is dit so moeilik om instellings wat al dekades deur die ANC bestuur word te herstel?
#JongStemme: Studente weer vry na Covid-19-inent-beleid
Ek is baie dankbaar vir almal wat hierdie veldtog ondersteun het, want deur ons almal wat saamgestaan het, het ons uiteindelik weer ʼn normale studentelewe.
Liewe graad 11-ouer
Hoe absoluut tragies dat ʼn jong begaafde kind, met ʼn hele toekoms voor haar, so kan voel?
Stel daai Nuwejaarsdoelwitte
Ek was aanvanklik een van diegene wat nié Nuwejaarsdoelwitte wou stel nie, maar nou benader ek dit met ʼn nuwe blik.
Die kluisenaarkrap in my ma se dop
Daar is dae, maar dit is net geringe herinneringe aan die mamma wat was. Die persoon wat ons met soveel sorg grootgemaak het.
Oudsoldate laat die speke sing vir makkers
Vier dae, vyf uur en vyf en veertig minute. Dit is hoe lank 15 lede van 61 Meg Veteraanvereniging hul lywe op die spel geplaas het om geld in te samel vir HP Ferreira en ander oud makkers.
’n Kunstenaar met ’n unieke kenmerk
Die Man’s Best Friend-reeks is gebou op die effekte wat die pandemie op die mens gehad het. Mense het begin soek na nuwe kamerade. Veral tydens inperking en met soveel beperkings, kon mense nie vrylik sosialiseer met vriende en familie nie.
Die trein na Maputo – voetsoolvlak, uit ʼn ander hoek
Treine het ʼn bekoring. Jy sit stil en Afrika kom verby jou.
‘Kyk, daar kom die Alibama!’
Van die kleinste kleuter met sy sambreel tot die oudste oupa met sy banjo lyk spiekeries. Deur al die geroesemoes is daar een baie spesiale liedjie wat al amper 160 jaar gesing word.
Hier is die tekens van uitbranding
Daar is ʼn nuwe jaar wat om die draai lê en wink. Ons almal het voornemens en planne vir die jaar wat voorlê. Dit is ook ʼn tyd om te besin oor jou lewe en dit is nodig om te vra: hoe vol is jou dagboek?
Die feniks Afrikanerkultuurkind
Ten einde hierdie Afrikanerkultuurkind egter te kan laat verrys soos die spreekwoordelike feniks uit die as, is dit eerstens nodig dat ons verstaan wie ons is.
Die dag toe dit krismiskoek gereën het
Wie sou kon raai dat dit 123 jaar gelede op Kersdag krismiskoek in Ladysmith gereën het?
Bekendes deel hulle Kersherinneringe
Dis Kerstyd en bekende persoonlikhede lig die deksel van hul boksie vol Kersherinneringe en deel daarvan.
Die seuntjie wat kaalvoet deur ʼn oorlog gestap het
Die afgelope tyd help die verhaal van ʼn kaalvoetseuntjie uit die Anglo-Boereoorlog my om koers te hou deur die warboel van negatiewe nuusgebeure.