In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek die span onder andere of oom Cyril gaan ry of bly.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Waluś-geval plaas hernude fokus op paroolproses in Suid-Afrika
Wat egter onderstreep moet word, is die feit dat nie alle gevalle konsekwent hanteer word nie.
NSFAS betaal bevoorregte boewe, pleks van behoeftige studente
Wáár presies die tjeks onder die tafel aangegee word, weet niemand nie, maar ons sien bedags die blink BMW’s, die imposante landgoedherehuise en die BBP-blouligkonvooie.
Ons boer, want dis ons roeping
Die stilte wat jy binne jou kan ervaar as jy rustig by jou beeste sit wat wei, die kwaliteit tyd wat jy saam met jou geliefdes kan deel in die veld, is baie meer werd as aardse goed.
Tradisionele skoolstelsel nie die enigste antwoord op opvoeding
“One size fits all” het nog nooit gewerk nie en allermins so in die onderwysstelsel.
Genoeg misdaad vir ʼn weermag?
Die leemte wat die val van die kommando en kwynende polisiereservisstelsels teweeg gebring het, het veroorsaak dat menigte burgers in die snoesige omhelsing van staatsafhanklikheid ontnugter wakker geskrik het.
#JongStemme: Doornbult-konsentrasiekamp praat
Honderde is begrawe. Selfs drie bo-op mekaar in een gat. Die dooie moeders en kinders is nie opgeskryf nie, want hulle name was nie belangrik nie.
Die onderwysdepartement se agenda van genderinsluiting
Die slotsom is dat die departement ʼn eensydig, ideologies gelaaide proses, volg om ʼn spesifieke interpretasie van die Grondwet as rigtingwyser te gebruik.
Veg of Vlug? Hoe moet ons oor konflik dink?
Konflik is ʼn normale deel van menslike gedrag. Inteendeel, ʼn verhouding met gereelde konflik kan selfs gesonder wees as een waar daar min of geen konflik is.
#JongStemme: Wat kan jy doen terwyl jy wag vir matriekuitslae?
Dit is belangrik om te onthou dat jou matriekresultate jou nie definieer nie en ook nie die res van jou lewe of sukses bepaal nie.
Liberalisering van onderwys noodsaaklik vir ekonomiese groei
Nogtans verseker die wurggreep waarin die regering onderwys het dat die gehalte van algemene onderwys swak bly en net tot die armoedesiklus bydra.
‘Rianette en die Internet’: Wonder jy ook hoe veilig is aanlyn inkopies?
In hierdie episode van “Rianette en die Internet”, gee Rianette Leibowitz praktiese wenke om te verseker dat jy weet hoe om veilige aankope deur die internet te doen.
Wat beteken Ramaphosa se besoek aan die Britte nou eintlik?
Die trant van Ramaphosa se toespraak, in meer direkte terme, was dat die probleme in Afrika op ʼn globale vlak benader moet word en dat ontwikkelde lande die probleme deur befondsing moet aanspreek.
Swart ekonomiese bemagtiging moet geskrap word
Die verwydering van ras uit bemagtigingsbeleid verminder egter die waarskynlikheid dat ʼn ryk swart persoon van Sandton verder befonds of bevoordeel word.
Onderwysers hier is raad vir uitputting, uitbranding
Onderwysers in Suid-Afrika word toenemend blootgestel aan uitbranding weens die hoë eise wat aan hulle gestel word.
#JongStemme: Lesse te leer uit Orania
Die besoek het my opnuut laat besef dat ons as jeug, nes die inwoners van Orania, aan die beweeg is met dieselfde doel – om te veg vir ons identiteit as Afrikaners.
Vergenoegdheid is ’n keuse
My droom vir elkeen is dat ons ʼn stukkie vergenoegdheid sal beleef en dit hul sal aanspoor om elke dag dankbaar en lig te lewe.
Regulasies vir “openbare gesondheid” ongesond vir groei
Terwyl dié regulasies gunstig klink, is sulke vereistes dikwels vir kleinsakeondernemings uiters moeilik om na te kom, wat tot grootskaalse ongehoorsaamheid lei.
Walmart-skieter vra God eers om vergifnis
Andre Bing het dalk sy medewerkers doodgeskiet omdat hulle hom “verkleineer en ʼn reeksmoordenaar” genoem het.
Projek wil geestesgesondheid in skole takel
Sowat 9% van alle tienersterftes in Suid-Afrika vind plaas weens selfmoord. Wêreldwyd ly 10-20% van kinders en adolessente aan geestesongesteldhede, maar die meerderheid soek nooit hulp nie.