“Dis sulke aksies wat die ware aard van ons land se mense en hul karakter openbaar.”
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Doodstraf vir vrou wat dwelms van SA smokkel
In haar bagasie was meer as 3 kg se heroïne versteek.
Kuns is dié dokter se medisyne
“Kuns het stilletjies my lewe kom verander in soveel opsigte. Ek is half kunstenaar, half dokter.”
Doele en opskuddings in Katar
Die eerste week van die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Katar het reeds vir ’n rits opskuddings gesorg.
Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
In hierdie week se episode bespreek die span watter manewales die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma inhou vir Suid-Afrika.
Twitter se groeipyne – redelike verwagtinge is die pad vorentoe
Vandat Elon Musk met sy wasbak by die Twitter-hoofkwartier opgedaag het, bibber en bewe die ganse wêreld oor wat die toekoms inhou.
10 stylsoorte vir mans, watter een volg jy?
Is jy ʼn mengsel van twee of drie soorte stylvolle mans? Is jy dalk een tipe man, maar wil ʼn ander wees? Speel rond met jou styl en wees uniek!
Onderwysers: Is ons beste nog goed genoeg?
Die vraag wat ons krities lojaal moet beantwoord is: “Is wêreldklas goed genoeg?”. Sal wêreldklas onderwys verseker dat die volgende geslag vanuit die Christelike lewens- en wêreldbeskouing leef en daadwerklik terug ploeg waar hulle geplant is.
Die wonderwêreld van gehoor bly ’n geskenk
Gehoor stel ons in staat om te leef en te beleef, te kommunikeer, leer en speel. Gehoor verhoog daarom ons lewensondervinding. Verbeel jou die ontbering om weerlig te sien, sonder om die donderslag te hoor.
Bestuur probleemgedrag in klaskamers
Wanneer ʼn onderwyser toegerus is om werklik te begryp watter uitwerking bindingsverhoudings en trauma op ʼn kind se brein het, word baie van die kind se ontwrigtende gedrag meer verstaanbaar.
In memoriam van jou, Willem Kruger
Gee Willem se mense kans. Staan terug. Los hulle. Maar bid vir hulle. As ons arms te kort is om by te kom, kan gebede mos bykom.
ANC-mislukkings en gemeenskapsfederale oplossings
Ter illustrasie van die regeringsprobleme wat Suid-Afrika kwel, lê AfriForum se nuutste navorsingsverslag regeringsmislukkings in ʼn aantal sleutelareas bloot.
Man wees in ʼn ontmande wêreld
Aan “man wees” kleef daar deesdae net soveel melaatsheid as aan wit wees. Terminologie soos “toksiese manlikheid” word gebruik om tradisionele sienings van man wees te beskryf.
Lesersbrief: Charlize, ek wens jy kry soos ek ook vrede oor jou herkoms
Ek verstaan jou goed, want ek was waar jy is – op ‘n sielkundige vlak. Dit wil blyk dat al die jare se sielkundige behandeling jou nog nie vrede kon bring nie en daarvoor kry ek jou jammer.
Arbeidsmarkliberalisering is noodsaaklik vir indiensneming en groei
ʼn Vraag na arbeid onder kleinsakeondernemings is die beste geleentheid om van ons werkloosheidsprobleem ontslae te raak. Daarvoor is liberalisering van die arbeidsmark noodsaaklik.
Al meer kinders sukkel met onbeheerbare gedrag
Skole en onderwysers word maklik die skuld gegee vir gebrekkige dissipline; maar hoe lyk die kind se dissipline by die ouerhuis?
Charlize Theron, jy doen ongelooflike werk vir Afrikaans!
Eintlik moet ons dankie sê vir me. Theron – sy kry dit reg om die Afrikaanssprekendes deur die bank te verontwaardig en terselfdertyd juis die klem op Afrikaans se groei te plaas!
‘n Brief aan Charlize vanaf nommer 42
Neem dit as advies van een van jou 44 Afrikaanse vriende – ek dink jy moet dalk hierdie loopbaanskuif vanaf aktrise na demograaf heroorweeg!
Rolbalsterre Saterdag in aksie
Niksa Benguric en Esme Haley sal Suid-Afrika eersdaags by die Rolbal Wêreldkampioenskap in Nieu Seeland verteenwoordig.
Podlitiek: Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar?
In vandeesweek se episode word onder meer oor Twitter gesels, met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas!