Greg Norman het gehoop die LIV-spelers wat vandeesweek in Thailand meeding, kan reeds op ranglyspunte aanspraak maak.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Proteas beloon met kosbare ligapunte
Terwyl Klaasen, Miller, De Kock en selfs Janneman Malan (22) tevrede kan voel, is daar geen rede vir kaptein Bavuma en Aiden Markram om enigsins te glimlag nie.
Djokovic sterk op pad na 90ste ATP-titel
Die Serwiër het in die tweede stel vyf potte op ’n streep ingepalm om die oorwinning te beklink.
Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehou
Die paneel wonder hardop hoe ʼn lied so haatwekkend soos Malema se gunstelinglied oor plaasmoorde nie gesien kan word as haatspraak nie.
Norman slaan dalk kolhou vir LIV-reeks
Die LIV-reeks se doelwit om allerbelangrike wêreldranglyspunte vir sy spelers te bekom, blyk nou binne hul bereik te wees.
Kopskuiwe in onderwys begin by ons onderwysers
Op Wêreldonderwysersdag op Woensdag 5 Oktober salueer ons julle as ons land se onderwysers.
My kind hou nie van sport nie, wat nou?
Spansport kan kinders se selfbeeld, koördinasie en algemene fiksheid ʼn hupstoot gee. Daar is egter baie kinders wat bloot nie belangstel in deelname aan tradisionele spansport nie.
Die ritme van die lewe met seisoene, generasies
Ons elkeen is tog maar ʼn produk van ons ouers, voorouers en hulle tog maar ook! Helaas gaan dit meer oor die waardes wat deur generasies oorgedra word. Die bekwame mens wat jy is, baan ʼn weg en sal vir ons ʼn nuwe erfenis laat.
Ons Franse kasteel ‘met ʼn hart diep in Afrika gewortel’
En dis waarom die woorde van hierdie kasteel se storie ook in Afrikaans, my hartstaal, sal voortleef.
#JongStemme: Waarom ʼn volk homself moet ken
Jy beskerm dit wat aan jou behoort. As jy egter nie weet wat jy het nie, sal jy dit ook nie wil verdedig wanneer dit van jou afgevat word nie, want jy sal nie eers weet dis weg nie.
Die getye van die lewe
Mag elke gety van die lewe jou daaraan herinner dat Jesus jou redder is, die Een wat op water loop, wat die storms laat bedaar, wat self die dood oorwin het.
Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestop
Volgende kyk die paneel na die ANC se rampspoedige binnepolitiek. Voormalige pres. Jacob Zuma is blykbaar te siek vir die tjoekie, maar gesond genoeg vir topses‑leierskap!
Kinderteater prikkel lagspiere én verbeelding
Sodra die Willis Will Motormuseum in Ratkashoek se deure smiddae sluit, begin die tjorre een vir een lewe kry. Dan begin hulle planne maak vir die jaarlikse straatmyl, al is daar ʼn ongeskrewe reël dat die Ford genaamd Fodel − ʼn Model-T en die oudste van almal − altyd wen. Dit gaan nie oor wen of verloor nie, totdat daar egter ʼn nuwe motor by hulle in die museum aansluit!
Moenie godsdiensvryheid as vanselfsprekend aanvaar
Godsdiensvryheid is vir baie van ons so vanselfsprekend dat ons elke keer uit skok terug geruk word na die realiteit in die buiteland wanneer ons artikels soos hierdie in die nuus lees.
Oplossing vir armoede deur ʼn Afrika-herlewing
Die hoofbelang van ʼn Afrika-herlewing in die stryd teen armoede, is om mense ʼn gevoel van hoop en kulturele trots te gee. Die leuse is “moderniseer, nie verwesters nie”.
Kan koalisieregering in Suid-Afrika werk?
Waarom werk koalisies in Denemarke so goed? Hulle regeer al meer as ʼn eeu lank op nasionale vlak deur middel van koalisies. In watter aspekte is Suid-Afrika anders?
Egpaar nader hof oor kraamverlof
ʼn Egpaar van Polokwane voer aan dat albei ouers op dieselfde hoeveelheid kraam- en vaderskapsverlof geregtig moet wees.
#JongStemme: Die Here is my pasaangeër
Ek kom tot ʼn besef dat ons geestelik ook ʼn pasaangeër het in die Heilige Gees. Dit hou ons in pas met die Woord van God en in ritme met geregtigheid.
Dié app is blomkykers se beste vriend
Sedert Augustus haal Clanflora die hoofpyn uit die identifisering van ons Wes-Kaapse blom-erfenis, vertel Sarie Marais-Nell.
Gerda Theron se reis terug na kuns
In haar wildste drome het Gerda Theron nie gedink haar lewe sou soveel ompaaie neem voordat sy weer die verfkwas sou optel nie. Haar verhaal is weereens een wat getuig van die mag daarvan om positief te wees.