So met dit in gedagte, is dit tyd om ʼn idee te kry van die gewildste style, kleure, afdrukke en moet-hê-items wat die komende seisoen in die kollig sal wees.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Outydse speletjies is sosiale erfenis vir vandag se kinders
Outydse, tradisionele speletjies is ʼn sosiale erfenis wat oorgedra word en generasies met mekaar verbind.
WB-organiseerders moet bontstaan
Klubspanne wat altyd in Junie en Julie ʼn blaaskans geniet het, sal nou in die middel van hul seisoen moet plek maak vir die internasionale sokkerskouspel.
Die oorlog teen Afrikaans
Van dag-een af was dit ʼn kerndeel van die ANC se werkswyse. Sny die taal keelaf. Teiken sy akademiese inrigtings. Die universiteite was dadelik onder skoot. Die brein moes dood.
#JongStemme: Ek is ʼn student en ek is mal daaroor
Akademia is my tuiste, my roepingsadres. Dit is hier waar ek leer bou, want ʼn toekoms wag, ʼn land wag en ʼn lewe wag. Die wag is frustrerend, maar intussen leer ek.
Beste NWU, het jy nog plek vir my?
Ek is deel van die “kyk net hoe baie Pukke is ons hier”-bedeling. Vir my was daar geen ander plek om by te gaan studeer nie.
Hulle wil nie minder Afrikaans hoor, hulle wil minder Afrikaans sien
Dit is baie belangrik om die gebeure wat vandeesweek ná die Karlien-dinee afgespeel het in ʼn groter konteks te plaas.
Podlitiek: Jagersfontein-sage woed, koningin gegroet, Russe boet
In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na die idees van monargie en propaganda soos wat dit kop uitsteek in vandeesweek se nuusgebeure.
#JongStemme: Vaarwel akademiese standaarde…
Ons land staar tans ʼn reuse-uitdaging van werkloosheid in die gesig en daar bestaan ʼn groot behoefte aan geskoolde werkers. Tog kies ons steeds om die hasepad te vat wanneer wiskunde en wetenskap ons vermoëns ʼn bietjie uitdaag.
Ekonomiese vryheid in ons leeftyd?
Die land se konsekwente afname in ekonomiese vryheid blyk duidelik uit die lewenskwaliteit-afname-maatstawwe wat deur die meeste Suid-Afrikaanse burgers ervaar word – die resultaat van die regering se gekose ideologiese- en beleidsposisies.
Oor konings en regeerders
Jesus het gesê dat ons, as burgers van die koninkryk, aan die regeerder (keiser) moet betaal wat hom toekom en aan God wat Hom toekom. Dit gaan sit egter swaar in die krop van vuisvoos burgers van ʼn land wat met ʼn onbevoegde ‘koning’ opgeskeep sit.
Corrie Sanders bly ’n kampioen vir sy geliefdes
Vir die wêreld was hy ʼn bokskampioen; ʼn man bekend vir sy uitklophoue. Vir sy geliefdes was hy ʼn seun, broer, pa en vriend. Op 23 September sal dit tien jaar wees nadat Corrie gesterf het weens ʼn koeëlwond uit ʼn rower se wapen.
Vyf dood toe boot walvis tref
Die Nieu-Seelandse polisie het gesê die see was heeltemal kalm tydens die voorval en hulle vermoed die walvis het van onder die boot na die seeoppervlak gekom.
Sal banke, besigheid opstaan vir eiendomsreg?
Is iemand bereid om die Onteieningswetsontwerp se aanslag teen voedselsekerheid, eiendomsreg en vooruitsigte vir volhoubare groei te opponeer?
Kalifornië kry dalk ook beurtkrag
ʼn Erge hittegolf die afgelope week het kragverbruik tot ongekende vlakke gestoot.
Podlitiek: Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel Gorbatsjof
In hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the Boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem.
Koorsang in Oos-Kaap gedy
Hy vind dit opvallend dat koorsangers meesal ook merkwaardig sterk betrokke op verskeie ander vlakke in hul gemeenskappe is.
’n Voltooide sirkel in Distrik Ses
Sy haal diep asem en kyk hulle vas in die oë. Sy is geslaan, verkoop, verkrag en vir dood agtergelaat, maar sy is terug vir goed. Sy is Grizelda Grootboom van Distrik Ses.
#JongStemme: Studente en die kerk
Wat volg is ʼn eenvoudige poging om die verhouding tussen studente en kerke, soos sake tans daar uitsien, te karakteriseer en om dan ʼn paar beskeie voorstelle te maak hoe die status quo verbeter kan word.
‘Spoorloos’: ‘Verstaan waar Cobie vandaan kom’
“Sy het ʼn weerloosheid aan haar wat sy nie graag wys nie, want sy dink dit sal haar laat swak lyk.”