Twee leerders aan Hoërskool Orkney is in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n windbuks skool toe geneem het.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Video: ‘Tornado’ in Velddrif raar, maar waar
Dit is nie die eerste keer wat die waterspuier die dorp tref nie.
Renosterkalf se geboorte op video vasgevang
“Dit is ʼn ongelooflik spesiale oomblik om te sien hoe hierdie kosbare nuwe lewe sy eerste asemteug gee. Deur die genade van God verwelkom ons hierdie wonderwerk in die wêreld.”
Chaos ná diere in KZN ontsnap
Twee witrenosters en twee leeus het verlede week ontsnap, waartydens een vrou beseer en vier beeste gevang is.
Slagoffer van bendeverkragting wil ander help
“Ek het myself verwyt asook skaam en skuldig gevoel. Ek het gewonder: As ek nie ’n bikini aangehad het óf so vriendelik met die seuns was nie, sou hulle dit dalk nie gedoen het nie?”
Gevangenes glo deel van uitbuitery vanuit tronk
“Die gevangenes het ’n lys van gebruikers van ’n aanlyn gesellinklub (escort agency) in die hande gekry en dié gekontak en vir geld afgepers.”
‘Hulle sal nie hiermee wegkom’ – oud-Bok ná aanranding
“Ek wil hê die ouens moet die pakslae kry wat hulle verdien. Daar is te veel sulke gevalle waar die rampokkers wegkom en sake deur die regstelsel se krake val.”
Sokkerspeler se vermeende ‘kapers’ vasgetrek
Die ondersoekspan het Vrydag ’n deurbraak gemaak toe inligting hulle na ’n huis in Riverlea, Johannesburg, gelei het.
Weerdiens waarsku teen koue, sneeu
Maksimum temperature in dié provinsies sal na verwagting tot onder 12 °C daal.
Vyfjarige sterf ná boetie haar skiet
Die dogtertjie het in die hospitaal aan haar skietwond beswyk.
Nóg 25 jaar vir transitorower
“Tydens die ondersoek is die beskuldigde deur middel van vingerafdrukke met die misdaadtoneel verbind.”
Winter nog nie verby
Saam met die kouefront kan inwoners in die Suidelike Halfrond Donderdag die laaste “supermaan” vir die jaar verwag.
Ongeluk op N4 eis 5
Ná die ongeluk het ʼn Isuzu-bakkie óók in die vragmotor vasgery.
Burgemeester se vermeende moordenaars laat vaar borgtogaansoek
’n Derde verdagte is intussen vrygelaat nadat hy nie positief met die voorval verbind kon word nie.
Korrupsie by waterrade ondersoek
Die proklamasie dek bewerings van onwettige en onbehoorlike gedrag wat tussen 1 Augustus 2019 en 5 Augustus 2022 plaasgevind het.
Sewe in hof vir Krugersdorp-verkragtings
Die oorblywende sewe sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn.
Ondersoek gelas ná inwoner van tehuis sterf
Werkers van die tehuis het die 80-jarige vrou moontlik Saterdagaand buite die tehuis “vergeet”.
Pta-dieretuin word dalk navorsingsentrum
“Regoor die wêreld beweeg mense weg van die [tradisionele] konsep van ’n dieretuin. Mense wil nie meer diere in gevangenskap sien nie en sal eerder nasionale parke besoek.”
Boewe beroof snoepwinkel met speelgoedgeweer
Die winkeleienaar het die rowers agternagesit en hy en lede van die gemeenskap het die wegkommotor met klippe bestook.
DBV-inspekteur in Lenasia gekaap
“Ons het ons voertuie broodnodig vir ons werk, aangesien die NDBV regoor Suid-Afrika reis om diere in nood te help.”