Die reservaat sê die luiperd, ’n mannetjie, was oud en in ’n slegte toestand.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Pasgebore baba in bosse weggegooi
Die polisie het Sondag ’n oproep ontvang van iemand wat sê hy het iets gesien wat soos ’n baba wat toegedraai is, lyk.
Kanovaarder se liggaam gevind
Giel van Deventer se liggaam is byna twee dae nadat hy in die Breërivier naby Swellendam verdwyn het, gevind.
Huishulp, kleinseun red boer uit brandende huis
Die brand het op munisipale grond sonder ʼn brandpad uitgebreek en alles op die wildsplaas vernietig.
Waarskuwingsligte flikker weer by Eskom
Eskom moet tans met ’n tekort aan opwekkingskapasiteit van 13 983 MW klaarkom.
Kanovaarder het ‘vermoedelik in rivier verdrink’
“Giel van Deventer was ʼn voorloper in die roeigemeenskap. Sy bydrae buite die water was net so merkwaardig.”
Bemiddeling tussen spogskole voltooi ná ‘rassevoorval’
Geen dissiplinêre stappe sal meer teen die betrokke leerder gedoen word nie.
Seiljag sink ná dood van vaarder
“Die polisie se duikeenheid oorweeg die moontlikheid om die liggaam uit die seiljag te verwyder.”
Afgetrede onderwysers in George aangeval
“Hulle kon dood gewees het.”
Ingryping geëis oor departement gestremdes uit tehuis wil verwyder
“Die departement wil dié pasiënte skuif na plekke waar moontlik geen geskikte sorg vir hulle gaan wees nie. Dié inwoners ly aan ernstige toestande wat dikwels gespesialiseerde sorg vereis.”
Sekerheidswag doodgeskiet naby Witbank
Na bewering was een verdagte met ’n vuurwapen en die ander een met ’n mes gewapen.
‘Regering trek skouers op oor sinkgat’ – VF Plus
Plaaslike inwoners is oortuig daarvan dat die sinkgat veroorsaak is deur mynaktiwiteite langs die woongebied.
Verdagtes gevang met polisie se handradio’s
Die soektog het tot die opsporing van twee polisie-handradio’s gelei wat van die Kleinvlei-polisiestasie gebuit is.
Alleenvaarder dood op seiljag buite Stilbaai gevind
“Ná drie dae waartydens die seiljagvaarder – wat alleen aan boord van die seiljag was – se familie niks van hom gehoor het nie, het hulle owerhede van sy verdwyning laat weet.”
277%-toename in buurtwaglede
Daar is tans altesaam 490 buurtwagte oor die hele Wes-Kaap.
Soektog ná kanovaarder in rivier verdwyn
Giel van Deventer is ’n kranige kanovaarder en het Augustus verlede jaar sy 50ste Bergrivier-roeimarathon voltooi.
Zoeloekoning gekroon
Duisende mense van die Zoeloe-gemeenskap het Saterdag by die Zoeloe- koninklike paleis in KwaZulu-Natal bymekaargekom om die kroning van Misuzulu Zulu Zwelithini te aanskou.
Aanklaer wat omkoopgeld aanvaar, gevonnis
Die aanklaer is deur middel van geheime agente betrap dat hy omkoopgeld ontvang.
Tiener se vakansiemoord ná sewe jaar onopgelos
Shayleen van Zanten se pa het twee jaar ná haar moord sy eie lewe geneem, dieselfde jaar waarin Shayleen se beweerde moordenaar vrygespreek is.
SA ‘oorlogsone’ vir vroue, kinders
“Enigiemand wat dink hulle maak vordering in die bekamping van misdaad wanneer die jongste statistieke ’n toename van meer as 50% van vermoorde vroue in ’n jaar toon, moet weer dink.”