Sosialemediagebruikers het talle foto’s van berge met sneeu en sneeubedekte bome, velde en paaie op Facebook en Twitter gedeel.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Moontlikheid vir beurtkrag wink
Eskom verwag dat die dreigende kouefront verder druk op die kragnetwerk gaan plaas.
Geweld teen vroue, kinders ‘onaanvaarbaar hoog’
Bheki Cele het sy kommer uitgespreek oor die aantal moorde wat steeds toeneem, met 644 meer mense wat vermoor is (ʼn 11,5% toename) in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Kommer oor verval van Bfn-erfenisgebou
“Daar is gate in die plafonne, krake in die mure, opslagbome wat uit die geute groei en skade aan artefakte soos kosbare Persiese tapyte.”
Covid-inenting kom dalk vir kinders onder 11
Dr. Joe Phaahla het bevestig dat die Covid-19-gevalle en hospitaalopnames afgeneem het en steeds aan’t afneem is.
Vyfde geval van aappokke aangemeld – minister
Dr. Joe Phaahla sê daar is nog geen rede vir Suid-Afrikaners om hulle hieroor te bekommer nie, aangesien die eerste drie gevalle ligte simptome ervaar en vinnig herstel het.
Cosatu wil land tot stilstand bring
“Die staking is in reaksie op die voortdurende beurtkrag, brandstofprysstygings en stygende voedselpryse.”
Polisie trek bendeleier vas
Tesame met verskeie duur huishoudelike items is die karkas van ʼn hiëna ook in die huis gevind.
Oudsoldaat van SA in Zimbabwe aangekeer
Die voormalige Suid-Afrikaanse soldaat was glo besig om ʼn rooftog te beplan.
Sneeu hiér voorspel
Temperature in die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes, suidelike dele van KwaZulu-Natal en Gauteng sal Donderdag na verwagting daal.
‘Dit was my eie werkers,’ sê boer ná aanval
Andrew Olivier was erg getraumatiseerd toe hy van sy vrou se dood hoor. Hy kon skaars praat.
Vrees oor departement gestremdes uit tehuis wil verwyder
“Net die blote gedagte dat hulle moet verhuis, is vreeslik traumaties. Die onsekerheid vreet ons ook op omdat ons nie weet waarheen ons ‘kinders’ gaan nie.”
Vrou vermoor tydens Noord-Kaap-plaasaanval
Die man is in die veld gekry en hospitaal toe geneem.
Alec Baldwin-skietery ‘’n ongeluk’ – verslag
Aanklaers het nog nie besluit of enige aanklagte in die saak aanhangig gemaak sal word nie.
Vrou vrees vir lewe, maar polisie sit glo hande gevou
Die slagoffer het glo by haar werksplek bedank en na ’n plek van veiligheid gevlug uit vrees vir haar lewe.
‘Boef’ vas toe hy by polisie wil aansluit
ʼn Diefstalsaak is sewe jaar gelede teen die man aanhangig gemaak nadat hy glo duisende rande se materiaal nie by die veronderstelde adres afgelewer het nie.
‘My asem was weggeslaan’ – boervrou ná buffel-aanval
Jolandi Louw onthou die “gevoel van magteloosheid” terwyl sy rondgeslinger is toe die buffel haar aangeval het.
Man by hof gearresteer vir polisievrou se moord
Die verdagte het glo ’n week voor die polisievrou se moord ook ’n ander vrou vermoor.
Leerder nie vervolg vir wapen by skool
Twee leerders aan Hoërskool Orkney is in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n windbuks skool toe geneem het.
Video: ‘Tornado’ in Velddrif raar, maar waar
Dit is nie die eerste keer wat die waterspuier die dorp tref nie.