Skoolhoofde sê gemengdegeslagskole sal nóóit vir enkelgeslagskole kan kers vashou nie. Dís waarom.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Meesterbrein agter vlaag ontvoerings vas
Die verdagte was glo betrokke by verskeie ontvoerings in Gauteng en Mosambiek waar ‘n losprys vir die slagoffers geëis is.
Trofeejagters mag sóveel luiperds, renosters teiken
“Suid-Afrika is een van baie lande wat die volhoubare jag van olifante, luiperds en swartrenosters toelaat. Die inkomste wat hierdeur genereer word, is noodsaaklik vir die vooruitgang van arm landelike gemeenskappe.”
SA’ners in Oekraïne – ‘Dis chaos’
“Motors staan vir kilometers in ʼn ry by grensposte en verskeie Suid-Afrikaanse studente wat nie karre het nie, moet meer as 10 km stap om die grens te bereik.”
Ses sterf toe bestuurder beheer verloor
In ʼn ander voorval in die provinsie het ʼn skoolbussie ʼn sewejarige kind buite ʼn skool doodgery.
Babas gebore, al reën die bomme
Die oorlog woed in Oekraïne, maar dit keer nie die natuur om sy gang te gaan nie, en verskeie babas is nou al gebore terwyl bomme op die hoofstad Kiëf neerreën.
Covid-19-statistieke: Net 7% toets positief
Net 29 mense is Saterdag met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
Gru-ongeluk eis onderwysers, leerder
Die bussie was op pad terug van ʼn werksessie wat onderwysers en leerders op Tweeling bygewoon het.
‘Staatskoerant’ se webwerf lank buite werking
Dis ʼn skande dat die ANC nie eens ʼn eenvoudige webwerf kan onderhou nie. Hoe kan ons hulle vertrou om die beloftes wat tydens die staatsrede gemaak is te implementeer?”
R150 miljoen se kokaïen op hawe gevind
In ʼn ander voorval het die Valke ʼn veroordeelde bedrieër met ongeveer miljoene rande se heroïen op die OR Tambo Internasionale Lughawe betrap.
Twee dood toe motor van brug afry
Die voertuig het 15 meter ver geval en op ʼn treinspoor onder die brug te lande gekom.
‘Van parlement tot hof’ oor Skolewet
Verskeie organisasies het reeds aangedui hulle is bereid om alles in die stryd te werp om te verhoed dat die regering skole “kaap”.
Dié wat oefen, minder siek weens Covid-19 – studie
Hoe meer aktief lede van Discovery Vitality was, hoe kleiner was die kans dat hulle ernstig siek geword het weens Covid-19, wys die studie.
Span aangestel om parlementbrand te ondersoek
ʼn Aanvanklike ondersoek het aangedui daar is baie erge strukturele skade aan die sementblaaie op die tweede, derde en vierde verdieping.
Lesufi op oorlogspad oor ‘rassevoorval’ by skool
Daar word beweer dat ʼn gewelddadige onderonsie tussen ʼn swart en ʼn wit leerder by die skool uitgebreek het.
Wysigings aan Skolewet ‘staatsgreep’ teen ouers
“Daar bestaan by my geen twyfel nie dat Panyaza Lesufi dié wysigings gaan misbruik om Afrikaanse skole, wat hy só haat, uit te roei.”
Foto’s: Namibië jubel oor reën
“Dit reën wyer as MTC se netwerkdekking en net daar, daar wys die Godsgenade Hy is groter as die mens!”
Gesoekte reeksmoordenaar agter tralies
Die 21-jarige verdagte word gesoek in verband met 14 moorde én beskou as een van die mees gesoekte misdadigers in Mpumalanga.
Covid-19-statistieke: Minder as 8% toets positief
Net 43 mense is die afgelope 24 uur met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
Ma pak Midmar vir oorlede kleuter
Hanno was so jonk en veerkragtig. Selfs tydens die behandeling sou hy nog steeds speel en rondhardloop.