Liela Magnus sê nooit nee vir nuwe uitdagings nie en toe ʼn man van Rosendal uit die bloute vir haar ʼn restaurant teen ʼn billike prys aanbied, kon niks haar keer nie.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Vloot bly langer in Indiese Oseaan
Die Suid-Afrikaanse vloot is ontplooi om te help om seerowery en ander onwettige bedrywe hok te slaan.
Is Opel se Zafira die perfekte ‘toertuig’?
Min dinge is so angswekkend vir ʼn nuwe gesin as die eerste seevakansie, veral indien jou eie voertuig aan die knap kant is.
Ongeluk eis ANC-lid van parlement
Die ongeluk het tussen Hopetown en Belmont op die N12 plaasgevind toe ʼn Toyota Fortuner die pad verlaat en op sy dak in die veld beland het.
Motor beland in dam by lodge
Een insittende, ʼn man, kon uit die voertuig ontsnap en het ongeveer 2 km geloop om hulp te ontbied.
Salaristrekkers rasend oor fout by Standard Bank
Woedende salaristrekkers het hulle tot Facebook gewend nadat hulle nie gister betaling gekry het nie en talle debietorders nie kon afgaan nie.
Polisieman sterf toe skietery uitbreek
Die polisie het gereageer op inligting dat ʼn groep verdagtes in ʼn gastehuis vergader om ʼn rooftog te beplan.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte aangemeld
Die getal nuwe gevalle en die positiwiteitskoers is ook laer as wat Donderdag aangeteken is.
Bouwerk by Charlotte Maxeke eers November klaar
Die verwagte datum waarop die Charlotte Maxeke-hospitaal se ongevalle-eenheid weer oopgestel word, is met nog ʼn paar maande aangeskuif.
Misdaad raak een uit elke twee SA’ners
Dié misdade het ook dikwels ʼn langtermyn- fisieke of sielkundige uitwerking op slagoffers en hul naasbestaandes.
Ouers moet spring vir plek in WK-skole
Die departement het vanjaar meer as 70 000 laat aansoeke vir die 2022‑skooljaar ontvang. Dit het ʼn uitwerking op die departement se beplanning en ook op leerders se kans om in die skool van hul keuse geplaas te word.
WK neem self besluit oor Rusland
Die Wes-Kaapse kabinet het onderneem om nie meer funksies van die Russiese konsulaat of ambassade by te woon nie.
Valke slaan toe op kabeldiefstalsindikaat
Onder die verdagtes is sekerheidswagte wat aangestel is om Eskom se infrastruktuur te bewaak.
Beurtkrag waarskynlik tot Saterdag verleng
Al drie Kusile se kommersiële eenhede is weereens buite werking.
Regering spook met oormaat entstof: ‘Min wil dit hê’
Die regering sal waarskynlik teen einde Maart altesaam 100 000 Covid-19-entstofdosisse moet vernietig.
Kubaanse dokters kos Gauteng R30 miljoen
“Dit is teleurstellend dat die departement steeds 14 Kubaanse dokters in diens het, terwyl plaaslike dokters sonder werk sit.”
Curro nou ‘nóg meer gesog’
Die groep het verlede jaar ʼn wins van R3,5 miljard getoon. Dit is ʼn 15% toename in die R3 miljard wins wat die groep in 2020 gemaak het.
12-jarige se nagmerrie-ervaring in staatshospitaal
“Ek het haar vandag laat ontslaan. Ek kan nie my kind in daai plek los nie.”
Meisieskole kraai koning in akademie
Skoolhoofde sê gemengdegeslagskole sal nóóit vir enkelgeslagskole kan kers vashou nie. Dís waarom.
Meesterbrein agter vlaag ontvoerings vas
Die verdagte was glo betrokke by verskeie ontvoerings in Gauteng en Mosambiek waar ‘n losprys vir die slagoffers geëis is.