Jaco Jacobs en Nicholaas Moolman het onderskeidelik goud en silwer in die Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) verower.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Werknemer ontvoer toe transaksie skeefloop
Toe die winkelassistent aandui dat hy niks van die transaksie weet nie, het die verdagtes hom glo gegryp en in hul motor geforseer.
Meer tyd vir kommentaar op Bela-wetsontwerp gevra
Verskeie partye het teen spertyd openbare kommentare ingedien, insluitend die VF Plus, wat 500 voorleggings van belanghebbende partye ingedien het.
Man vermis ná skiboot omslaan
Die oorblywende passasiers is vir hipotermie en skok behandel.
Dokter gekaap, ontvoer
Die verdagtes het met die gekaapte Ford na twee nabygeleë nedersettings gery waar hulle twee drankwinkels van drank en kontant beroof het.
Merkbare verbetering in Marno se toestand
“Ons is regtig so dankbaar vir die vordering in sy toestand en die verskil van ʼn paar dae terug tot gister,”
Withaai keer terug na Kleinbaai
Inwoners van Kleinbaai is die afgelope week aangenaam verras deur verskeie besigtigings van grootwithaaie in dié omgewing.
Meesterbrein agter beleggingslenter skuldig bevind
Patrick Stapleton se seun, wat ook by die bedrog betrokke was, het teen hom getuig.
Video: Afrikaners worstel met angs, depressie
Omtrent die helfte van Afrikaners landwyd het aangedui dat hulle die verlede jaar angs, depressie en huwelikskonflik ondervind het.
Ramaphosa reageer op Fraser se klag
Luidens die verklaring van die president se kantoor was die president in Addis Abeba ten tyde van die diefstal en het hy ʼn beraad van die Afrika-Unie bygewoon.
Drie aanvalle op Eskom-werkers in drie dae
Herhaaldelike aanvalle op Eskom se werknemers het tot gevolg dat werkers dikwels aan angs, depressie of posttraumatiese stressindroom ly.
Baba buite hospitaal gelaat
Die dag oue seuntjie is in net ʼn dun hempie en in ʼn kombersie toegedraai buite die Carolina Hospitaal aangetref.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers effens laer
Gauteng is steeds die episentrum van virusinfeksies.
Beamptes wat bedrieglik eis, nou ondersoek
Byna 6 000 werkers in die staatsdiens het op bedrieglike wyse vir die R350-noodtoelaag geëis en die geld ontvang.
Aappokke nou al in 15 lande
België het Sondag beveel dat pasiënte by wie aappokke gediagnoseer word, vir 21 dae in kwarantyn moet bly.
Honderde weer dakloos weens oorstromings
“Die getal noodoproepe uit hierdie gebiede het ook toegeneem en ons het gevra dat die weermag in die noordelike dele van Durban ontplooi word om dringende bystand te verleen.”
Plaasbestuurder aangehou, skape gesteel
Dit is die soveelste keer vanjaar dat diewe boer Francois Malan se vee buit en hy sê boere is moedeloos.
Weerdiens waarsku ook dié provinsies
Die weerdiens het nou ook ʼn oranje vlak 5-waarskuwing vir twee ander provinsies uitgereik, weens donderstorms wat verwag word.
Mense verwyder midde KZN-storm
Teen Saterdagaand is 190 mense reeds uit ʼn ouetehuis in Tongaat na veiligheid gebring. Die weermag het ook gehelp om mense in die omgewing van Othogathi te verwyder.
Minder beurtkrag Sondag ingestel
Sedert Saterdagmiddag is verskeie opwekkingseenhede weer tot die netwerk herstel.