Die staat het egter die klag van rig van ʼn vuurwapen teen hom teruggetrek.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Geen beurtkrag dié naweek
Jy het reg gelees, Eskom het genoeg krag om die ligte hierdie naweek aan te hou.
Malema, Ndlozi onskuldig bevind
Die hof het bevind dat Malema en Ndlozi geregverdig was in hul aksies toe hulle ʼn polisiekolonel aangerand het.
Kimberley-monument stuk-stuk weggedra
Dele van die Diggers Memorial Fountain-gedenkteken is Dinsdagnag weer verwyder.
Vlagprojek gestaak, geen ondersoek kom
Die DA het ʼn petisie met amper 32 000 handtekeninge tydens die sitting van die parlementêre komitee ingedien en geëis dat die projek ondersoek word.
Nóg ʼn baba amper in Spar gegryp
“Ek het so ʼn groot bohaai opgeskop en niémand – nie eens die omstanders, bestuur of sekerheidswag – het iets gedoen aan die man wat my kind wou gryp nie.”
Vrou wag jare, maar departement betaal nie
Die hooggeregshof in Pretoria het in 2019 reeds beslis dat die departement van gesondheid aanspreeklik gehou kan word vir Zacharius Johannes de Lange se dood.
Fase 4 geld nou
“Dit is om ons kragreserwes aan te vul sodat ons laer vlakke van beurtkrag volgende week kan instel.”
OB se skorsing ‘ongeldig’ sê hof
“Die haastige wyse waarop Busisiwe Mkhwebane geskors is, dui daarop dat dit dalk in reaksie was op ʼn ondersoek na Ramaphosa wat die OB kort voor die skorsing van stapel gestuur het.”
Twee steel geld by kinderhospitaal
Twee mans van Kaapstad is tien jaar tronkstraf opgelê nadat hulle die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad uit derduisende rande geswendel het.
Makhura ontken betrokkenheid by Tembisa-skandaal
Die Independent Liberation & Allied Workers Union het ʼn beroep op die Valke gedoen om Makhura te ondersoek vir sy beweerde betrokkenheid by onreëlmatige tenders.
Ramaphosa verdedig vir Cele
“Die vraag is, as Cele die stryd laat vaar het om ons veilig te hou, hoekom het jy, die president, nog nie van hom ontslae geraak nie?”
Man hardloop 90 km vir jawoord
ʼn Foto van ʼn drawwer wat ʼn banier met die woorde “Prudence, sal jy met my trou? Ek het 90 km vir jou gehardloop” het sosialemediagebruikers se verbeelding aangegryp.
Oud-polisiekommissaris sterf
Genl. Johan van der Merwe het na wat verneem word ʼn beroerte gehad en is kort ná sy 86ste verjaardag oorlede.
Moontlike bedrog met herbouing ná vloede
ʼn Verslag deur die ouditeur-generaal dui op die moontlikheid van wydverspreide korrupsie met die herbou van infrastruktuur ná die oorstromings in KwaZulu-Natal.
Regering aangevat oor dieselfde grond vir twee boere
“Hoe kan daar enigsins sprake van onteiening sonder vergoeding deur die staat wees as die huidige staatseiendomme nie behoorlik tot voordeel van suksesvolle opkomende boere bestuur kan word nie?”
Mosselbaai rou oor jong brandbestryder
ʼn Jong brandbestryder het Vrydagaand in ʼn motorfietsongeluk op pad na George gesterf.
Mnandi weer teiken van grondgrype
Plakkers het Vrydagaand toegeslaan en teen Saterdag was daar reeds omtrent 100 plakkershutte opgerig.
Boer doodgeskiet toe hy rowers agternasit
“Ons het verwag dit gaan een of ander tyd gebeur. Hier is dit nie ʼn kwessie van ‘of’ jy aangeval gaan word nie, maar ‘wanneer’.”
Cradock heet nou Nxabo
Die departement van sport, kuns en kultuur het dié en ʼn reeks ander naamsveranderinge in die Staatskoerant geplaas.