Helpende Hand se Studiefondssentrum wil meer as 2 500 studente met amper R100 miljoen bystaan.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Regering kry nie duur AstraZeneca-entstof verkoop
Die regering het gesê hy kan die peperduur entstof aan die Afrika-Unie verkoop, maar ander lande het Woensdag die gebruik van dié entstof opgeskort.
Skole in Oos-Londen, Fort Beaufort sonder water
Uittreksel: Die provinsiale departement van onderwys skuld die munisipaliteit glo R8 miljoen vir water.
Ambagstudente sal baat by ‘historiese ooreenkoms’
Luidens dié ooreenkoms sal NEASA-lede voorkeur gee aan Sol-Tech studente.
‘Kla baasbrein van Senzo Meyiwa-moord aan’
“Die NVG se gebrek aan optrede teen die baasbrein is kommerwekkend, veral omdat daar genoeg bewyse is om dié persoon in hegtenis te neem.”
Top-aanklaer geskors oor ‘rassisme’
Pumeza Futshane het glo xenofobiese en rassistiese uitlatings op ’n WhatsApp-groep vir aanklaers gemaak.
‘Misdaadvlaag’ teister Vrystaatse boere
Die Vrystaat het die grootste styging in klagte van moord en poging tot moord van al die provinsies.
Polisie aangeval ná tiener se dood
ʼn Polisievoertuig is effens beskadig toe ʼn petrolbom na die polisie geslinger is.
Brandstofpryse styg toe wel skerp
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het verlede week reeds voorspel dat pryse skerp sal toeneem weens ʼn vinniger stygende internasionale olieprys.
Opname: Minder dink hulle kan Covid-19 kry
Die opname het ook gewys dat meer mense in informele nedersettings nie gereeld hul maskers dra nie.
Man vermis ná hy visvang op Vaaldam
Pieter Wilders se leë boot is onbeskadig gevind.
Deurbraak in ontvoering van Oos-Kaapse sakeman
Die polisie het Van der Merwe Saterdag in Ngqamakhwe naby Butterworth gevind, waar hy in die strate van ʼn informele nedersetting rondgeloop het.
Covid-19-statistieke: Meer as 10 000 reeds ingeënt
Die getal nuwe gevalle wat daagliks in Suid-Afrika aangemeld word, is minder as die gemiddeld wêreldwyd.
Ontvoerde sakeman gevind
Schalk van der Merwe is Donderdag by sy werkswinkel in die Msobomvu-nedersetting deur ʼn groep gewapende mans in sy motor gedwing en ontvoer.
Nazi-konsentrasiekampwag (95) uit VSA gesit
“Hierdie saak wys dat selfs die verloop van etlike dekades nie dié departement sal verhinder om te verseker dat geregtigheid namens die slagoffers van Nazi-misdade geskied nie.”
Peperduur tee hiér verbou
Tee op dié Oos-Kaapse plaas kos drie keer meer om te verbou as op ander teeplase.
Saphra verduidelik groenlig vir hoës se inenting
Die twee leiers het Woensdag voor in die ry gestaan om met die Covid-19-entstof ingeënt te word.
Meer werk, maar SA’ners ly steeds honger
Die opname, wat die uitwerking van die Covid-19-pandemie op die ekonomie meet, het ook gewys dat minder ouers bang is om hul kinders terug skool toe te stuur.
Pa van swanger vrou se kind vas vir moord
Musikayise Malephane het ʼn pleitooreenkoms met die staat aangegaan waarvolgens hy teen Pule se voormalige kêrel en die pa van haar kind sal getuig.
DA laat vaar hofsaak oor entstofplan
“Die DA het nie in die eerste plek rede gehad om die aansoek te bring nie.”