Amper 300 leerders het vooraf toegang gehad tot die gelekte wiskunde- en wetenskapvraestelle tydens die matriekeksamen verlede jaar.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Regering het nou oog op J&J vir entstof
Die regering skarrel nou vir ‘n nuwe Covid-19-entstof, nadat navorsing gewys het AstraZeneca is nie effektief vir die Covid-19-variant in Suid-Afrika nie.
Dié Kaapse strate gesluit vir staatsrede
Kapenaars word in kennis gestel van enkele beperkings op parkering en strate rondom die parlementsgebou wat gesluit sal wees.
Gigaba oortree etiese kode met Guptas – OB
Malusi Gigaba het tussen 2014 en 2017 vervroegde burgerskap aan lede van die Gupta-familie toegeken, sonder buitengewone omstandighede om dit te regverdig.
Power wiskunde-uitslae ‘weens inperkingsmaatreëls’ – SOS
Die gr. 5’s en gr. 8’s, wat die minste kontaktyd by skole gehad het, het baie swakker presteer as vorige jare en as ander graadgroepe wat meer dae by die skool was.
Ivermektien ‘wondermiddel’ wat Covid-19 kan stuit
“Mense herstel oornag ná net een dosis. Dis sinneloos om dit nié te gebruik nie.”
Help, daar’s ʼn krokodil in my swembad
ʼn Egpaar van Noordwes het die afgelope week die skok van hul lewe gekry toe hulle ʼn krokodil in hul swembad gewaar.
Covid-19-statistieke: Minste nuwe gevalle sedert Desember
Die getal aktiewe gevalle in die land neem ook steeds af.
Twee sterf, talle beseer op paaie
ʼn Ongeluk in Vereeniging het die lewe van ʼn vrou geëis toe haar motor op sy sy beland het.
Betogers ‘beset’ Kaapse strand
Die polisie het Saterdagoggend tevergeefs probeer om mense van die strand te verjaag.
Meer reën vir dié provinsies voorspel
Volgens vooruitskattings kan dit Maandag en Dinsdag meer as 50 mm reën, wat nog vloede kan veroorsaak.
‘Zuma wil na Rusland vlug’ – Mashaba
Mashaba het van “verskeie bronne” verneem dat Zuma landuit wil vlug sodat hy nie voor die Zondo-kommissie hoef te getuig nie.
Prasa-hoofde kry trekpas
Prasa se bedryfshoof is een van dié wie se kontrak summier beëindig is.
Dié Oos-Kaapse munisipaliteite het meeste Eskom-skuld
Munisipaliteite se skuld aan Eskom het boonop die afgelope vyf jaar tienvoudig toegeneem.
Solidariteit, AfriForum ‘keer transformasie’ – minister
Solidarieit en AfriForum is gekant teen die inwerkingstelling van die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF), wat slegs geld aan swart entrepreneurs beskikbaar sal stel.
Covid-19-statistieke: Aantal nuwe gevalle daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal en Gauteng aangemeld.
Ster-Kinekor in sakeredding geplaas
Fliekteaters bly vir die duur van die sakereddingsproses oop.
Hofdatum bekend vir DA-saak oor Rampbestuurswet
Die DA voer in hofstukke aan dat die wet aan Dlamini-Zuma “buitensporig baie mag gee”.
Andries Vrey gevind
“Dit is wel wat ons vermoed het.”
DA-raadslid, voormalige Aardklop-hoof vermis
Andries Vrey se kinders het hom verlede week laas gesien net voordat hy op vakansie vertrek het.