Plaasmoorde en aanvalle het verdubbel in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Elektrisiën help toe skote op hoofweg klap
ʼn Video van ʼn veiligheidsbeampte wat tydens ʼn gepoogde transitoroof onder ʼn bende rowers uitjaag, het verlede week wêreldwyd opslae gemaak.
Omstrede oud-premier uit ANC geskors
Supra Mahumapelo het in 2018 as die premier van Noordwes bedank nadat gewelddadige betogings in dié provinsie uitgebreek het.
Regstappe kom oor Kubaanse ingenieurs
Dié ingenieurs is nie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Ingenieurswese geregistreer nie en Kuba self ervaar probleme met sy waterinfrastruktuur.
Reën dalk op pad ná honderde bid
“Ons almal het net weer besef ons hulp kom van God alleen en dat Hy groter is as hierdie probleem.”
Universiteit van Kaapstad in vlamme gehul
Teen Sondagmiddag het die brand steeds gewoed en verskeie universiteitsgeboue en historiese landmerke is beskadig.
‘Gaan beter’ met Waterkloof-skoolhoof
Denysschen is die afgelope week in die hospitaal opgeneem nadat hy positief getoets het vir Covid-19.
Rhodes-gedenkteken brand
Die brand het Sondagmiddag in die rigting van die Universiteit van Kaapstad versprei.
Kyk: Pastoor sê vroue moet ‘maer’ wees sodat mans nie rondloop
“Die eerste ding wat vroue moet doen om hul huwelik te red, is om hul gewig onder beheer te kry,” sê dié pastoor.
Dié munisipaliteite betaal nie pensioenbydraes oor
ʼn Verdere R19,7 miljoen se rente op hierdie bydraes het opgeloop, wat nou as vrugtelose en verkwistende uitgawes beskou word.
Covid-19-statistieke: SA ent stadiger as Zim in
Terwyl die aantal nuwe infeksies steeds daal, wys internasionale data die koers waarteen Suid-Afrikaners teen Covid-19 ingeënt word, is van die laagste ter wêreld.
Swaar pad na herstel ná meisie in motorwrak vassit
“Elke oproep wat ons in dié tyd ontvang het, was angswekkend. Jy weet nie of hulle jou kind lewend of dood gaan kry nie.”
Foto’s: Jhb-hospitaal in ligte laaie
Die brand het Vrydag ure lank gewoed en was teen Saterdagoggens steeds nie ten volle geblus nie.
Nuwe Covid-19-gevalle bly laag
“Dit beteken dat daar geen aanduiding is van ʼn skerp styging in gevalle ná Paasnaweek óf enige tekens van ʼn derde golf nie.”
Man oorleef ‘wonderbaarlik’ toe bakkie meters ver val
Omdat die gebied so afgeleë is, het verbygangers die jong man eers etlike ure later om hulp hoor roep.
Gastehuiseienaar in rolstoel toe hy vermoor is
Die 69-jarige Greg May, wat Donderdag in ʼn gastehuis in die Vrystaat vermoor is, sou Saterdag sy verjaarsdag vier.
Duisende reserviste nou as SAPS-lede opgelei
Die opleiding vind by agt van die polisie se akademies reg oor die land plaas en het ten doel om die polisie se kapasiteit uit te brei.
Man in hof oor parkering vir polisie
Die beskuldigde het parkeerplek aan die polisie in KwaZulu-Natal uitverhuur.
SA skort inenting met J&J tydelik op
Die minister van gesondheid sê dit is bloot ʼn voorsorgmaatreël en dat daar nog geen konkrete bewyse bestaan dat die entstof bloedklonte veroorsaak nie.
Beurtkrag weer ingestel
Suid-Afrikaners sal tussen dié tye nie krag hê nie.