Nasser Al-Attiyah het sy Dakar-titel suksesvol in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota verdedig, terwyl Giniel de Villiers en Henk Lategan ook onder die topvyfdeelnemers tel.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Brevis, Stone maak hul SA20-stemme dik
Al die spanne in die SA20-toernooi het weliswaar nog net ʼn handjievol wedstryde gespeel, maar daar was reeds ʼn paar puik individuele prestasies.
Walter, Conrad glo in binnebaan vir afrigtersposte
Dit is gʼn maklike taak om die Proteas af te rig nie.
Bulls slaan terug teen Chiefs
Die Bulls het ses drieë teen die sterk Engelse klub op Loftus Versfeld gedruk.
Son en sesse op SuperSportpark
Die SA20-toernooi kan inderdaad die lig aan die einde van ʼn stikdonker Suid-Afrikaanse kriekettonnel wees. Dit laat krieket weer lekker lyk.
Kruipslag: ‘Op 35 begin ek swem’
As tienjarige was ek een keer derde in die rugslagitem. En dit was bloot net omdat een van die vier swemmers in ons “eindstryd” onder die indruk was dat ons vryslag moet swem.
Marcell is groot in Japan
Marcell Coetzee het skaars ʼn wedstryd of twee in Japan gespeel, of hy is gevra om die kapteinskapleisels van die Kobelco Kobe Steelers vas te vat.
Bekendes bring hulde aan Gerrie
“Gerrie Coetzee was eintlik ʼn saggeaarde, innemende mens. Maar in die kryt was hy die luiperd met ’n kwispellende stert.”
Anrich laat die kwik wéér styg
Die Protea-blits het weer eens vinniger as 150 km/h geboul. Hierdie keer vir die Pretoria Capitals in die SA20-toernooi.
Taai openingstryd wag op Rafa
Die Spaanse verdedigende kampioen sal teen die opwindende Jack Draper in sy eerste wedstryd van die Australiese Ope te staan kom.
Têkkel-skool is Farrell se voorland
Volgens die Engeland-agterspeler het hy gedink dat die meeste van die impak teen sy teenstander se borskas was; en nie sy kop nie.
Dricus gaan weer die UFC-hok skud
“Topvyf, hier kom ons!”
AB besing Donovan se lof
Suid-Afrika het ongetwyfeld nóg ʼn krieketdiamant in Donovan Ferreira. Die jong speler het gister 82 blitsige lopies vir die Joburg Super Kings geslaan.
Kaapstad-fietstoer spog met korter roete
“Dit is ʼn geleentheid vir fietsryers wat dalk nog nie oor genoeg selfvertroue beskik om die volle roete aan te pak nie, om óók in die dag se fietsrypret te deel.”
Toe gʼn vuurtjie by dié Marx-rokie
“Ek sal baie daarvan hou om saam met Malcolm Marx te werk, maar daar steek geen waarheid in die gerugte nie,” het een van Munster se afrigters gesê.
Djokovic/Kyrgios-vertoonstryd binne uur uitverkoop
‘Vat só kritici,’ was Nick Kyrgios se indirekte boodskap nadat kaartjies vir sy vertoonwedstryd teen Novak Djokovic in slegs 58 minute uitverkoop is.
Toeskouer sterf by Dakar
Gister se skof van die Dakar-tydren is deur die dood van ʼn Italiaanse toeskouer oorskadu. Volgens organiseerders het die toeris agter ʼn sandduin gestaan toe die voorval plaasgevind het.
Kyk: Brevis laat waai vir MI Cape Town
Jonk ofte not; Dewald Brevis is ʼn baie spesiale krieketspeler wat oor die unieke gawe beskik om ʼn mens vir ʼn rukkie van jou sorge te laat vergeet.
Perez wil die pap dik aanmaak
“Ek voel dat ek tans op my beste is en ek sal alles in die stryd werp om die nuwe seisoen op ʼn hoë noot te begin.”
Ondersteuners hoop Brevis vat vlam
Die opwindende Dewald Brevis is in die MI Cape Town-groep wat vandag teen die Paarl Royals kragte meet.