“Die polisie is steeds ontplooi en sal die hele naweek aan diens wees. Ons weet nie wat gaan gebeur sodra dit nou weer donker word vanaand nie.”
Alles deur die skrywer Landi Slatter
ANC sê Botha was een van min wat vroeg besef het apartheid is verkeerd
Pres. Cyril Ramaphosa en oudpres. FW de Klerk het hul medelye betuig.
Polisie trek groep vermeende transitorowers vas
Die polisie het beslag gelê op ses vuurwapens en vier luukse voertuie.
Pa vas ná seun (14) wapen skool toe neem
“Die seun het die wapen uit sy eie aan die juffrou oorhandig.”
Strop trek nouer om Cross-aanvallers se nek
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval op Peter-Murray (48) en Megan Cross (31) in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo op 25 September.
Seun (7) sterf op pad skool toe
“Toe paramedici by die toneel opdaag het die seun ʼn hartstilstand beleef.”
Man beland op palissade ná hy uit boom val
ʼn 29-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy ongeveer ses meter uit ʼn boom geval en op ʼn palissade beland het.
Meer as mooi naels en kapsels by dié salon te koop
“Ná ’n paar uur se monitering van die tipe klante wat in en uit die sakeonderneming beweeg, het die beamptes toegeslaan.”
Man draai tweede keer by dood om toe buffel hom gaffel
“Dokters het destyds gesê dis ʼn wonderwerk dat hy lewe – nes hierdie keer,” het Jacobsz se broer gesê.
Seun vas oor moord op ouers
Die pa se verkoolde liggaam is in ʼn veld aangetref en die ma se liggaam in ʼn graf.
Aanvaller skiet glo makker op kleinhoewe dood
ʼn Struweling het ontstaan en een van die aanvallers is glo deur sy mede-aanvaller in die bors geskiet.
Ma identifiseer kinders wat in vlak graf gevind word
Gautengse polisie is op soek na die kêrel van die ma wie se kinders se liggame verlede Woensdag geblinddoek in ʼn vlak graf aangetref is.
Gesin glo met strykysters op kleinhoewe gebrand
Die aanval het glo ongeveer drie uur lank geduur.
Man sterf in vliegtuigongeluk: ‘Hy was ʼn sagte, goedhartige ou’
Steyn het oudergewoonte oor die plaashuis gevlieg om vir sy vrou, Marie, totsiens te sê en dit was op hierdie oomblik dat sy gesien het iets is nie reg nie.
Klag ná werknemer in ‘stouthoekie’ moet staan
Foto’s van die vrou wat met die plakkaat in die winkelvenster staan, het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Twee vas ná plaasaanval op Limpopo-egpaar
Maroela Media het vroeër berig die Cross-egpaar het omstreeks 20:00 op die plaas Koedoespan sit en TV kyk toe mans met balaklawas ʼn groot ruit gebreek en die twee aangeval het.
Man sterf toe vliegtuig neerstort
“Sy familie het hom geïdentifiseer as Koot Human Steyn,” het die polisie laat hoor.
‘Bestiering’ dat man leef ná buffel hom gaffel
“Sodra hy wakker is en ons met hom kan gesels sal ons presies kan weet wat gebeur het.”
Drie wagte onder tien in hof vir transitorooftog
Die Valke het ook gesê dat drie van dié wat in hegtenis geneem is, die drie veiligheidswagte is wat tydens die transitorooftog glo van hul vuurwapens beroof is.
Vriend kom op bejaarde se liggaam op kleinhoewe af
ʼn Saak van moord word ondersoek.