Al ooit gewonder waar die uitdrukking “te dik vir ʼn daalder” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Covid-19: Regulasies word effe verslap
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand aangekondig dat die afsonderingsregulasies onder koronavirusvlak 3 effe verslap word.
Forensiese patologie-instituut maak deure oop in Kaapstad
ʼn Nuwe staatslykhuis in Observatory, Kaapstad, sal in April sy deure oopmaak.
Gauteng is gereed vir akademiese jaar
Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys is tevrede met die algehele gereedheid van die Gautengse departement van onderwys om met die 2021- akademiese jaar te begin.
Só lyk brandstofpryse vir Februarie
Die departement van minerale hulpbronne en energie het Maandag die finale brandstofpryse vir Februarie bekendgemaak.
Bejaarde vrou by Witbank-aftreeoord vermoor
ʼn 86-jarige vrou is Sondag omstreeks 18:00 in haar huis by die Edenpark-aftreeoord in Witbank, Mpumalanga, vermoor.
‘Ramaphosa moet vanaand regulasies verslap’
“Dit sal irrasioneel wees om die land op dieselfde inperkingsvlak te hou as wat dit op die kruin van die tweede vlaag was.”
Vierjarige kom met takbokkie-vriend huis toe
“Dis die oulikste ding ooit!” het een persoon reageer.
Woord: blikners
“Blikners” kan gebruik word vir “deurgeskaaf” of “nerfaf”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Hofsaak oor SAL-salarisse Maandag aangehoor
Numsa wil hê die hof moet ʼn besluit deur sakeredders om nié werkers se salarisse vir drie maande te betaal nie, ter syde stel.
Besope polisieman ontslaan
ʼn Video wys hoe Tshabalala sukkel om staande te bly om die skade aan sy diensmotor te bekyk nadat hy in ʼn heining vasgery het.
‘ANC gebruik pandemie om ras-ideologie te bevorder’ – Afrikanerbond
“Ons weet nou ook dat transformasie, oftewel rasgedrewe demografiese verteenwoordiging, nie meer net ydele politieke retoriek is nie.”
Polisie fnuik gevaarlike misdaad
In die huis se agterplaas het die polisie op 11 motors afgekom, waarvan sommiges gekaap is.
Man dood wat glo met treinbedrading peuter
Sewe nooddienswerkers het gehelp om die liggaam met behulp van ʼn leer en toue van die 8,5 m hoë struktuur af te haal.
Wen ʼn fotosessie vir jou en jou geliefde!
Met Valentynsdag om die draai het Maroela Media dit goedgedink om ʼn paartjie te bederf met ʼn spesiale fotosessie ter waarde van R2 000!
Video: Beer jaag skiër teen die berg af
“Dit is waarvan nagmerries gemaak word!”
Video: Vyfjarige ry rond in ʼn Land Cruiser
ʼn Video word wyd op sosiale media gedeel van ʼn vyfjarige wat met ʼn Land Cruiser rondry.
Brandstofprys styg waarskynlik skerp
Enige beleids- of ekonomiese skok wat die rand beïnvloed, sal waarskynlik nou ʼn veel groter uitwerking op die brandstofprys hê.
Woord: Gholf
Taaltoffie ondersoek al die terminologie wat jy benodig om jou volgende ronde gholf in Afrikaans te speel.
Vyf vas oor verkoop van erwe
Vyf verdagtes is die week in hegtenis geneem in verband met die onwettige verkoop van erwe wat aan die staat behoort in Oos-Londen in die Oos-Kaap.