Hy is Vrydagmiddag die laaste keer gesien terwyl hy middagete geëet het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Taalgebruik: statistiek, statistieke, syfers
Die Afrikaans vir “statistics” is “statistiek” of “statistieke”, wat verskillende betekenisse het. Taaltoffie stel ondersoek in.
Tiener wat byna verdrink in kritieke toestand
Mediese personeel, wat almal toevallig op die strand was, het begin om kardiopulmonêre resussitasie op die pasiënt uit te voer.
Oos-Kaap nog nie gereed om skole te heropen
Nog net 20% van skole het handboeke en 68% het skryfbehoeftes ontvang.
Optiese illusie laat mens kopkrap
ʼn Foto laat gebruikers kopkrap wanneer dit met die eerste opslag bloot lyk soos iemand wat in ʼn sneeubedekte woud instap.
Geen Twee Oseane-marathon vir 2021
Die organiseerders van die Twee Oseane-marathon het Donderdag bevestig dat die byeenkoms vir 2021 gekanselleer is.
Regsaksie dreig oor gebrek aan sertifikate vir onderwysers
“Dit is belaglik om te dink dat die liggaam wat onderwysers in staat moet stel om hul rol in die samelewing te vervul, juis die instansie is wat weens uiterse onbevoegdheid ’n struikelblok daartoe is.”
Binnelandse Sake versoek om dringend dienste te hervat
“Daar is geen teken van vordering oor gesprekke met vakbonde nie en ʼn algehele gebrek aan dringendheid.”
Kenner gee groen lig vir ivermektien; Sahpra versoek om besluit te hersien
Dr. Andrew Hill van die Universiteit van Liverpool het aanbeveel dat ivermektienbehandeling die weg is wat voortaan gevolg moet word vir elkeen wat positief toets vir Covid-19.
Meer as 200 by Putco afgelê
“Ons maan owerhede om in te gryp om die dreigende sluiting van busmaatskappye soos Putco te voorkom.”
Net jy, die see en fliek, fliek, fliek
“Geen telefoon nie, geen familie nie, geen vriende nie,” lui ʼn inskrywing op Isolated Cinema se webwerf. “Net die see en die filmfees se 70 premières.”
Taalgebruik: s’n, sin
Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.
Skoor wil staatsinstellings vasvat
“Die ouditverslae skets ʼn droewige prentjie en hul finansiële stand gaan agteruit in plaas daarvan om te verbeter.”
21-jarige gevonnis wat met seuntjie lol
Die man het Maandag skuld beken.
Mbalula gevra om in te gryp by Greyhound
Die minister van vervoer is versoek om met Greyhound in gesprek te tree oor moontlike opsies hoe die regering kan ingryp om sluiting van die maatskappy se bedrywighede te voorkom.
Vyf vas ná rooftog in Boksburg
ʼn Polisiebeampte, wat nie aan diens was nie, het vinnig reageer toe hy ingelig is oor ʼn rooftog Woensdagoggend by ʼn poskantoor in Boksburg.
Nog ʼn persoon sterf ná Vanderbijl-skietery
Nog ʼn persoon is dood toe ʼn man Dinsdagaand in Vanderbijlpark met sy goudkleurige BMW X5 rondgery en op inwoners losgebrand het.
Video: Internet krap kop oor motorfiets self begin ry
“Niemand sou dit geglo het as dit nie op video verfilm is nie,” het een Twitter-gebruiker gesê.
Gedig: Kinders van die wind
“Swerwers sonder rigting;
soekers wat nooit vind…”
Só lyk voertuigverkope vir Januarie
Die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers (Naamsa) het die jongste motorverkopesyfers bekend gemaak en dit dui op ʼn ekonomie wat nog swaar trek.