ʼn 51-jarige vrou is Woensdag helder oordag in haar huis in Uitenhage aangeval.
Alles deur die skrywer Phillip
Man vas ná jagtog op wildplaas
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Foto’s: Reusebrand by winkelsentrum
“Die brand is aan die een kant onder beheer gebring, maar dit versprei nog na winkels na die ander kant toe. ʼn Mens kan ontploffings hoor in die winkels wat brand.”
Bekende digter in huis op landgoed doodgeskiet
Die digter, sy 57-jarige vrou en 16-jarige seun glo by hul huis ingewag toe hulle teruggekom het nadat hulle gaan uiteet het.
2 vóór, 2 ná transitorooftogte vasgetrek
“Ek is tevrede, veral met die misdaadintelligensie-eenheid wat die transitorooftogte identifiseer en verdagtes aankeer voordat hulle in staat is om dit uit te voer.”
Lewende haaie in houer by lughawe gekry
Die houer was vir Nederland bestem en die haaie was van Port Alfred afkomstig.
Jong vrou in plas bloed aangetref
ʼn 20-jarige vrou is Woensdag in die vroeë oggendure in haar huis glo met ʼn baksteen doodgeslaan.
Polisie ‘gereed’ vir Kimberley-protes
Die provinsiale polisiekommissaris van die Noord-Kaap het Woensdag gesê die polisie is gereed vir ʼn beplande poging om bedrywighede in Kimberley Donderdag tot stilstand te bring.
40 ‘onwettige myners’ vasgetrek
Owerhede in Mpumalanga het oorlog verklaar teen onwettige mynboubedrywighede in dié provinsie en Dinsdag ʼn deurbraak gemaak deur 40 vermeende onwettige myners in hegtenis te neem.
Matrikulant sterf ná kar hom tref
“ʼn Ambulans, die metropolisie en die leerder se ouers is na die toneel ontbied. Die seun is na ʼn hospitaal geneem waar hy later aan sy beserings beswyk het.”
Minnaar se moordenaar swaar gestraf
“Die beskuldigde is voorgekeer en sy sak is deursoek, waarna ʼn bebloede mes, pik en ʼn hamer gevind is.”
Baba in hospitaaltoilet agtergelaat
Die polisie het Dinsdag ʼn beroep op die publiek gedoen om beamptes by te staan om ʼn saak van kinderverwaarlosing te ondersoek.
Meisie (5) in Kaapstad verkrag, vermoor
ʼn Vyfjarige meisie se liggaam is Maandagmiddag in Kaapstad opgespoor kort nadat sy weggeraak het ná sy by haar ouma was.
DBV sê oor dieremishandelingsgerugte by Pta-spogskool
Die DBV se ondersoek volg ná bewerings aan die lig gekom het dat leerders glo die rotte en hoenders geskop, mishandel en op hulle getrap het as deel van die sogenaamde “40 days”-viering.
Gautrein-werkers begin binnekort staak
Die United National Transport Union (Untu) het aangedui dat Gautrein-werkers vir die eerste keer oor lone gaan staak.
Drie mans by treinspoor geskiet
“Die Ethekwini-brand-en-reddingsdienste moes bystaan om die slagoffers, wat op ʼn heuwel by die treinspoor aangetref is, veilig met ʼn toustelsel onder na die padoppervlak te neem.”
Grondgryppoging in Witrivier afgeweer
“Daar is gepoog om die groep van nagenoeg 300 mense te verhoed om die grond te beset, waarna daar ʼn brand op die plaas gestig is.”
‘Liefdesdriehoek’ lei glo tot moord
ʼn Jong man is Sondag in hegtenis geneem in verband met ʼn moord wat die polisie vermoed ʼn passiemisdaad was.
Beeste lewend buite Pta geslag
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ʼn ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn paar beeste verlede week lewend vir hul vleis geslag en vir die dood agtergelaat is.
Tydelike werker vas vir moord op Reitz-man
Goeie speurwerk deur die polisie het daartoe gelei dat ʼn voormalige tydelike werker in hegtenis geneem is kort ná die moord op Attie le Roux (70), ʼn inwoner van Reitz in die Vrystaat.