Schumacher se toetrede tot aanstaande jaar se Formule Een-reeks gaan soos ʼn vars briesie deur dié sport trek, want daar gaan nie ʼn dag verbygaan wanneer sy naam nie in die kollig sal wees nie.
Alles deur die skrywer Pieter Kruger
Covid-19: Chaos in Europese rugby
Daar is wel ʼn hele paar wedstryde gespeel, hoofsaaklik op nat velde en in yskoue weer.
Formule Een: Verstappen eindig op hoë noot
Daar is altyd ʼn eerste in sport… ook in Formule Een-motorrenne.
Europese rugby: Wie ry en wie bly
Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, se Springbok-kudde bly in goeie Europese hande.
Gholf: Bottelnek in Dubai
Grace is net vyf houe agter die gesamentlike voorlopers.
Curriebeker: WP wen morsig teen die Pumas
ʼn Mens wonder hoe Dok Danie Craven oor die geploeter op Nuweland sou gevoel het.
Dubai-gholf: Grace net vier houe agter
Die grootste pryspot in wêreldgholf knipoog vir die beste spelers wat in die Europese reeks speel.
Sahir Grand Prix eindig soos sprokiesverhaal
Die kaarte is behoorlik deurmekaar geskommel in die Formule Een-reeks.
SA Ope: Christiaan sluit hom by gholflegendes aan
Bezuidenhout was koel, kalm en bestendig.
SA Ope: Bezuidenhout moet net die sakkie toeknoop
Die deur staan wawyd oop vir Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout om Sondag by Sun City met die louere weg te stap.
Drienasies: Wallabies en Poemas deel weer die louere
Daar is sekere rugbyspelers wat sekerlik snags nagmerries kry. Reece Hodge is binnekort een van hulle.
Pumas trek Griekwas se tande in die skrum
Wanneer om die houtlepel baklei word, word geen genade gegee of gevra nie.
Formule Een: Riller in Bahrein
Drama, drama en nogmaals drama. Dit is hoe Sondag se Formule Een-Grand Prix in Bahrein in die annale opgeteken sal word nadat die ren deur twee ernstige ongelukke ontwrig en lank gestaak is.
Weerlig staak spel in Kimberley
Tik enige rugbyondersteuner met ʼn veertjie om. Nadat die Lions se kragmeting in die Superrugby Unlocked-reeks teen die Vrystaat-Cheetahs ʼn paar weke gelede nie kon plaasvind nie vanweë die Covid-19-pandemie, is die Goue Leeus se Curriebekerwedstryd Saterdag in Kimberley teen Griekwas weens weerlig gestaak en toe afgelas.
Drienasies: All Blacks vergruis die Poemas
Die voordeur is nou oop vir die All Blacks om die reeks te wen.
Curriebeker: Sharks druk sewe keer teen Pumas, maar …
Met beperkte spelersgetalle, ʼn rits beserings en die Covid-19-pandemie wat vanjaar onder die Laevelders maai, is die bulte soveel steiler, maar weens hul kanniedood-benadering vaar die Pumas steeds beter in die tweede helfte.
Jong Wilco het gholfwêreld aan sy voete
Die toekoms van Suid-Afrikaanse gholf is in veilige hande as die 20-jarige Wilco Nienaber op sy ongelooflike talent kan voortbou.
Binder tel teëspoed op, wen nietemin Nuweling-kroon
Binder het 13de weggespring en die titel Nuweling van die jaar was so te sê reeds in die sakkie.
Vrystaat-Cheetahs maak seker van vierde plek
Die Cheetahs het Saterdag in Bloemfontein, nadat hulle die Griekwas met 28-9 geklop en ʼn bonuspunt verower het, die vierde posisie vasgemessel.
Joburg-ope: Jong Wilco laat gholfkenners regop sit
Hy het die afgelope drie dae reeds 21 voëltjies en ʼn arend aangeteken.