Die sterre, wat in ontwerpersklere op die glanstapyt gepronk het, het spierwit rose gedra.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
Skoolhoof-seksvideo: ‘Hy kom weg met ʼn klop op die skouer’
“Die beeldmateriaal wys hoe ʼn voormalige hoërskoolhoof van die Oos-Rand glo leerders in sy kantoor seksueel misbruik.”
Unisa-staking verby
Bedrywighede by Unisa sal na verwagting Maandag weer terugkeer na normaal nadat ʼn staking, wat op 17 Januarie begin het, Vrydag tot ʼn einde gekom het.
Toyota SA herroep duisende voertuie
Toyota Suid-Afrika gaan derduisende voertuie herroep weens ʼn fout met die lugsakke in van sy modelle.
Hoërskool Overvaal: Klag gelê oor FB-inskrywing
ʼn Skermskoot van dié inskrywing is sedertdien wyd op sosiale media versprei.
Molefe moet R11 miljoen binne 10 dae terugbetaal
Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, het tien dae kans om die R11 miljoen terug te betaal wat hy reeds uit ʼn onregmatige pensioenuitbetaling ontvang het.
Oscars 2018: Hier is die benoemings
Suid-Afrika is ook vanjaar deur die Oscar-beoordelaarspaneel raakgesien.
Tsoenami-waarskuwing uitgereik ná aardbewing
Polisiebeamptes het ook gemeld dat daar by die hawe gesien kon word hoe die water terugtrek.
Legendariese SA musikant sterf
“Ons nasie het ʼn musikant verloor wat enig in sy soort was. Hy het die siel van ons nasie opgehef deur sy tydlose musiek.”
WEF vereer bekendes vir filantropie
“Persoonlikhede word vereer, nie net vir hul kuns nie, maar ook vir hul waardes.”
Foto’s: ‘Three Billboards’, ‘Big Little Lies’ maak skoonskip
Die keur van Hollywood se sterre het Sondag weer in Los Angeles bymekaargekom vir die 24ste aflewering van die Screen Actors Guild (SAG)-toekennings.
Bekende Zim-figuur, 4 ander sterf in heli-ongeluk
“Ek is platgeslaan oor dié tragiese nuus.”
SAL-vlugte na Mauritius gekanselleer
Die sikloon sal na verwagting gepaardgaan met wind van 120 km/h of meer en rowwe seetoestande.
Duisende Gautengse leerders nog nie geplaas
Slegs ʼn baie klein gedeelte van die Gautengse leerders wat Woensdag met graad 1 of graad 8 moet begin, is al in skole geplaas.
Lasbrief glo vir Gupta-broer uitgereik
Die Valke het glo lasbriewe bekom om minstens een van die Gupta-broers in hegtenis te neem.
Kaapstad se stadsbestuurder bedank
Die nuus van Ebrahim se bedanking kom nadat die DA Sondag aangekondig het dat Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, formeel van wangedrag aangekla sal word.
Mooinooi-vroue: Verdagtes glo aangerand
Die verdagtes het Woensdag in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen. Kyk hier na foto’s van die plek waar die vroue glo gemartel is.
Staatskaping: Zuma stel kommissie aan
Pres. Jacob Zuma het Dinsdag aangekondig dat hy ʼn kommissie van ondersoek na staatskaping gaan aanstel.
Listeriose: Dodetal styg skerp
Meer as 700 gevalle van listeriose is reeds in Suid-Afrika bevestig.
Foto’s: Hollywood dra swart by Golden Globes
Die swart uitrustings is gedra om solidariteit te toon met die Time’s Up-veldtog wat onlangs deur die vroue van Hollywood van stapel gestuur is.