Suid-Afrika se nasionale polisiekommissaris het ʼn beroep op inwoners gedoen om kalm te bly ná die skietdood van ʼn 29-jarige man wat glo doodgeskiet is toe hy “visgevang” het op ʼn plaas.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
SAID-adjunkkommissaris bedank
Jonas Makwakwa, hoof vir sake- en individuele belasting by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het bedank.
Stephen Hawking: ‘Wat ʼn merkwaardige lewe’
“Jy kan amper voel dat die wêreld minder helder, ʼn minder ongelooflike plek vandag is.”
Roeiers veilig ná seekoeie hulle gestrand laat
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is Sondag omstreeks 16:00 deur vriende en familie van die nege roeiers in kennis gestel ná hulle nie betyds by hul bestemming aangekom het nadat hulle vroeër die dag stroomop afgelaai is nie.
Kaapstad-fietstoer: Hier is die wenners
Dié wedren wat fietsryers wêreldwyd lok is verlede jaar gekanselleer weens stormsterk windtoestande.
Sassa: Só gaan toelae nou betaal word
Die konstitusionele hof het Sassa kans gegee tot 31 Maart vanjaar om die CPS-betaalstelsel uit te faseer en begunstigdes deur, onder meer, Sapo te betaal.
Wag wat leerders glo molesteer weer in hof
Die veiligheidswag, wat sedert Oktober 2017 in aanhouding is, het glo 55 leerders by ʼn Gautengse laerskool seksueel aangerand.
Talle lande plaas verbod op SA vleisprodukte
Verskeie Afrikalande moes Suid-Afrikaanse vleisprodukte van hul rakke onttrek en waarskuwings aan die publiek uitreik nadat die bron van die listeriose-uitbreking in Suid-Afrika, wat reeds die lewe van 180 mense geëis het, geïdentifiseer is.
Drie in hof oor vermiste Wes-Kaapse egpaar
Die drie verdagtes wat verbind word met die verdwyning van Rodney (73) en Rachel Saunders (64), albei plantkundiges van die Wes-Kaap, gaan na verwagting Dinsdag om borgtog aansoek doen.
Man aangekla van moord op sy vrou
Nadat die vlamme geblus is, is die gebrande liggaam van ʼn vrou in die kattebak van die motor gekry.
Bron van listeriose: Pick n Pay verwyder vleisprodukte van sy rakke
Pick n Pay het Sondag gesê hy het alle verwerkte vleisprodukte wat met die listeriose-uitbreking verband hou van sy rakke verwyder.
Zuma kry pak oor afskaffing van SAOG-menseregtehof
Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag beslis voormalige president Jacob Zuma het onwettig, irrasioneel en ongrondwetlik opgetree toe hy deelgeneem het aan die afskaffing van die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG).
Twee in hof ná ma voor kind vermoor is
Sy is ten aanskoue van haar driejarige dogtertjie doodgeskiet
Valke slaan toe op Pauw se gastehuis
“Dit sal ʼn lang soektog wees, dit is ʼn groot plek.”
Gemengde gevoelens oor minister van minerale hulpbronne
Vakbonde blyk gemengde gevoelens te hê nadat Gwede Mantashe aangestel is as minister van minerale hulpbronne.
Nene-aanstelling verwelkom; kommer oor kabinetgrootte
“Hierdie langverwagte kabinetskommeling is ʼn belangrike stap om vertroue in die ekonomie ʼn hupstoot te gee om sodoende groei te bewerkstellig en werkskepping te stimuleer.”
Reaksie op Gigaba se begrotingsrede
Malusi Gigaba, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede gelewer. Verskeie partye en organisasies het hierop reageer.
Bedrogsaak teen ANC-hoë se vrou weer uitgestel
Die saak teen haar is verlede jaar ook uitgestel toe sy glo in Duitsland was en nie die hofverrigtinge kon bywoon nie.
Omstrede hoof van Eskom bedank
Koko het gesê dit is in sy en sy gesin se beste belang dat hy bedank en dat hy dit doen sonder enige erkenning dat hy iets verkeerd gedoen het.
Hof sê oor OB se Bankorp-verslag
Mkhwebane het in haar verslag aanbeveel dat die spesiale ondersoekeenheid die R1,125 miljard moet verhaal wat Absa, voorheen Bankorp, in die 80’s van die Suid-Afrikaanse Reserwebank ontvang het.