Ná byna twee jaar op Stellenbosch, kan ek steeds nie besluit watter een – die grou winterreën of die gespanne atmosfeer in die koshuis en op kampus – die misliker een is nie.
Maak regte planne teen gevaarlike praktyke
Mensgerigte planne, grootliks gebaseer op wat “hulle” op die sosiale netwerke gedeel het, is vandag blykbaar die geloofwaardigste inligtingsbron.
Selfbeskikking van mikrostate: Liechtenstein
Liechtenstein in Sentraal-Europa, tussen Switserland en Oostenryk, is met 160 vierkante kilometer en 38 000 inwoners, een van die kleinste state ter wêreld. Terselfdertyd is dit ʼn uiters suksesvolle, welvarende en vreedsame land.
#JongStemme: Sien ons die aanslag raak?
Ons sit egter nou met ʼn ander tipe aanslag onder die ANC se bewind, skryf Louis van Wyk, ‘n vierdejaar regstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.
Franse parlementsverkiesing: Macron sonder meerderheid
Vir Macron gaan dit nou moeiliker wees om te regeer, en daar is reeds so baie onafgehandelde sake.
Opspraak oor boek wat sê Christelike geloof is ‘lugspieëling’
Die Suid-Afrikaanse teologiese omgewing is behoorlik in opspraak ná die onlangse publikasie van dr. Johan Retief se boek, Die Slegte Nuus van die Evangelie: My reis na verlossing.
Vrijheidsreis, meer as net ʼn museum vir die Voortrekkermonument
Die vraag is nie net wat leer Afrikaners uit die Voortrekkers se vryheidsreis vir ons eietydse vryheidsreis nie, maar waartoe inspireer die Voortrekkers se geloof en prestasies Afrikaners vandag?
Wat is die situasie met outonomie in Suid-Afrika?
Die regerende ANC volg ʼn beleid van sentralisasie en wil juis wegdoen met spesifieke etniese belange, ten spyte van sporadiese lof vir “diversiteit”. Suid-Afrika se Grondwet het wel twee artikels wat iets oor gemeenskappe en selfbeskikking sê.
Bela-wetgewing torring aan skikking van 1994
Skoolbeheerliggame se uitgebreide bevoegdhede was dus ʼn belangrike deel van die 1994-skikking. En dit is wat met die Bela-wetgewing verander word.
Internasionale oorsig: Omgekrapte VSA kiesers voorspel niks goed vir Demokrate
Peilings voorspel dat die Demokrate, wat die afgelope paar jaar skerp na links beweeg het, in November ’n ernstige loesing in die gesig staar.
Internasionale oorsig: Chinese wêreldwye strewe al hoe duideliker
Sedert 1989 is die grootste binnelandse veiligheid- en spioenasiestelsel ter wêreld in China ontwikkel, en enige vorm van opposisie teen die regerende kommuniste word pro-aktief gemonitor en onderdruk.
Die ANC se gebrekkige meetstok
Een van die redes waarom ʼn mens iets meet, is om prestasie of vordering te bepaal en daarom is dit vir enige onderneming van uiterste belang. Ek reken die ANC gebruik ʼn gebrekkige meetstok en juis daarom ervaar ons elke dag gebrekkige resultate sonder enige prestasie of vordering.
Is China se opgang tot wêreldleier onvermydelik?
Op die oog af het China alles aan sy kant om die Weste en veral die VSA as enigste wêreldmoondheid af te los.
Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buiteland
In die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ʼn nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is.
Wat is nie-territoriale (kulturele) outonomie?
State is soms huiwerig om territoriale outonomie toe te staan, omdat dit die kiem van afskeiding in hom dra, maar is gemaklik met die toekenning van nie-territoriale of kulturele outonomie.
#JongStemme: Druk dryf ons
Matriek… is moeilik én stresvol maar hierdie druk moet as ʼn voordeel, nie ʼn nadeel gesien word nie, skryf Andre van Graan, ʼn matriekleerling aan Helpmekaar Kollege.
Is die regstelsel gereed vir staatskapers?
Die kapasiteit van spesialisondersoekeenhede en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is tydens die Zuma-era drasties verlaag en selfs vernietig, terwyl kundiges in die pad gesteek is.
Wat is outonomie?
Dit is dus sinoniem met selfstandigheid, selfbeskikking, die vryheid om besluite te neem en die reg om self wette te maak.
Internasionale oorsig: ‘Die pandemie is verby’
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die afgelope week weer gesê dat hy nog nie gereed is om die einde van die Covid-19-pandemie aan te kondig nie. In werklikheid is dit egter duidelik dat min mense wêreldwyd nog Covid-19 as ʼn pandemie beskou.
Internasionale oorsig: Met lang lys krisisse is Westerse leiers ongewilder as ooit
Daar is ’n lang lys van uitdagings wat Westerse leiers tans moet hanteer. Peilings, tussenverkiesings en plaaslike verkiesings en ander maatstawwe bevestig egter dat Westerse politieke leiers tans kollektief meer ongewild as ooit tydens die onlangse verlede is.