“Seniors-in-aksie is ʼn mooi voorbeeld van ʼn program wat aan bejaardes weer sin en ʼn gevoel van gebondenheid gee.”
Twee Centurion-skole vang gees
Die “Bring die hoop weer terug”-sanger, Jo Black, tree Saterdagaand by Hoërskool Centurion op as deel van sy “Traveler”-toer.
Vermiste skeepswrak opgespoor
Kenners meen dit is die mooiste houtskeepswrak wat hulle nog gesien het.
Wenners van Lapa se jeugromankompetisie aangewys
“Dit is werklik ʼn vernuwende teks waarin fantasie en werklikheid in ʼn wonderlike storie vervleg word.”
Kind bekoor met ‘Frozen’-liedjie in skuiling
In die donkerte van ʼn kelderverdieping wat dien as ʼn bomskuiling, het die stem van ʼn dogtertjie Oekraïense burgers en die wêreld in vervoering.
Luister: Parapleeg koester pa-seun-oomblik
“Die lewe is dieselfde – dit maak nie saak waardeur ons gaan nie, die oomblik wanneer God sê: ‘Ek is hier, Ek gaan jou nie verlaat nie,’ dan gaan jy oukei wees.”
Toets jou kennis in dié Afrikaanse geskiedenisolimpiade
Daar is kontantpryse vir die wenners op die spel.
Matrieks verruil yskoue vir warm eiland
“Dis nou nie vir ’n wittebrood nie, maar ons het die reisplan propvol aktiwiteite gestop. Dit was boonop een van die leerders se eerste keer op ’n vliegtuig.”
Video: Weet bring kennis op punte van kinders se vingers
Dit was die vinnigste vingers eerste in ʼn naelbytstryd van ʼn vasvrakompetisie waarin vier Pretoriase laerskole mekaar uitgedaag het om te kyk wie kan algemene kennisvrae die blitsigste beantwoord.
Hond lei polisie na vermiste kinders
Die oudste sussie is bewusteloos in die veld aangetref, met haar slapende vyfjarige sussie bo-op haar.
Weet: Die nuwe Afrikaanse e-naslaangids vir leerders
ʼn Splinternuwe Afrikaanse e-naslaanbron is vandag bekendgestel: die digitale skoolensiklopedie genaamd Weet. Dié inligtingsbron is boordensvol van alles wat ʼn leergierige Afrikaanse skolier wil weet! Want elke mens moet weet!
Wonderwerk ná kobra 8-jarige pik
“God is wonderbaarlik en ons is dankbaar vir al die wonderwerke wat ons kon beleef die laaste drie dae.”
Stem en wen: Help kies Maroela se Somerbruid
Help ons om Maroela se Somerbruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Dokter lê 7 000 km vir liefdadigheid af
“Motorfietsryers is gewoonlik mense vir wie liefdadigheidswerk na aan die hart lê.”
75 Sol-Tech-studente promoveer ná indiensopleidingsfase
“Mag jy daar waar jy gaan, altyd die woorde van die Sol-Tech-roepstem onthou: ‘In sy almag is geloof my krag, môre begin vandag’.”
Bekende argitek se graf opgespoor
Twee dae voor die herdenking van Sytze Wierda se geboortedag op 28 Februarie, is sy graf deur hierdie einste grafskoonmakers opgespoor.
Foto’s: ‘Binnelanders’-bekendes skenk bloed
Vir die aktrise Cindy Swanepoel was dit die eerste keer wat sy bloed geskenk het, terwyl Germandt Geldenhuys ʼn meer ervare bloedskenker is.
’n Monument vir vryheid en reg
Aan die voet van die Paarlberg, ver van enige slagveld, konsentrasiekampterrein of onderhandelingstafel, is ʼn monument versteek wat die Anglo-Boereoorlog gedenk.
Joernalis nou aktivis vir oues, weerloses
Vir hierdie voorslag-, raakvat- en planmaakvrou is daar vir elke probleem ʼn oplossing.
Jagluiperds by Namibiese reservaat hervestig
Die jagluiperds het die risiko geloop om deur boere geskiet te word as hulle dalk hul vee sou vang.