“Ons is dankbaar om weer te kan fees vier en dit nog in oormaat ook.”
Leerder se gidshond pronk met erebalkie
Leila Bürr is met ʼn seldsame neurologiese siekte gediagnoseer en haar gidshond, Sakura, is haar regterhand.
Foto’s: Meisies kleur, skeer hare vir Kansa
Meisies van die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het nie net hul hare vir Kansa se Shavathon gekleur nie, maar hulle het ook 67 poniesterte geskenk.
Foto’s: Akademia vier 10de verjaarsdag
“Omdat Akademia se studente in hulle moedertaal studeer, is die diepte van hulle akademiese ontwikkeling beter.”
Glasie geklink op AfriForum Teater se eerste verjaardag
Dié gemeenskapsteater is in ʼn tyd geopen waar die kunste besonder swaar getrek het en sommige teaters selfs hul deure moes sluit.
Kaapse onderwysers bevorder Afrikaans
“So ’n Afrikaansweek spreek boekdele van onderwysers wat erns maak met taalonderrig en in hierdie geval, ons geliefde moedertaal, Afrikaans. Die FAK wil graag aan die drie onderwysers dankie sê.”
Foto’s: Sanger van ‘Brannewynlippe’ verloof
Dis egter duidelik dat sy aan die einde van die dag van méér as net die kunstenaar se musiek gehou het.
Superheld en Helpende Hand pak gehoorprobleme aan
Yolande van der Westhuizen, oudioloog en stigter van Captain Hear’O, vertel meer oor die noodsaaklikheid van gehoorsiftingstoetse.
Akademia vier dekade van pionierswerk
“Akademia is nou gevestig en die tyd van verdieping, verbreding en uitbou het aangebreek.”
Kom leer skryf by prof. Hans du Plessis en ander skrywers
Opskud! Jy het nog net tot Vrydag kans om in te skryf vir die kursus “Kreatiewe skryfkuns”, opgestel deur prof. Hans du Plessis, by Skryfnet.
Helpende Hand se ‘Ons Winkels’ maak blywende impak
Dit gee studente die geleentheid om te studeer, skep werk en maak boonop maatskaplike hulp in Afrikaanse gemeenskappe beskikbaar.
Suidoosterfees: Só lyk 2022-program
Die fees gaan vanjaar oudergewoonte in Kaapstad voort, maar personeel, gehore en kunstenaars sal bewys van inenting moet kan lewer om dit by te woon.
Nuwe programme vir RSG
‘Monitor’ is steeds weekoggende te hoor, hoewel ʼn uur korter.
Aanbieder verwelkom eersteling op unieke datum
Janina Oberholzer en haar man, Ryno, het onlangs hul eersteling verwelkom. Vind uit wat die kleinding se naam is hier:
Afrikaanse kunstenaars skitter binnekort by nuwe kunstefees
“Dit is ʼn fees vir die hele gesin en gaan nie net sorg vir voedsel vir die siel nie, maar ook dat minstens 8 000 honger magies gevul sal word.”
Foto’s: Valskermtroepe land voor monument
“Toe ek hoor hulle wil hier land en ek sien hoe klein die area is, kon ek net een man vertrou om hier te kom land en dit is majoor Myburg.”
Vierde been vir ‘driepoot’-kameelperdjie gesoek
Geld word nou ingesamel om ʼn prostetiese been vir klein Drie Poot, ʼn Gautengse kameelperdjie met net drie bene, te laat maak.
Wen: Cheslin Kolbe pryk op omslag van RUGBY 22-speletjie
Twee gelukkige Playstation-spelers staan die kans om elkeen ʼn RUGBY 22-speletjie te wen.
Meisieskole kraai koning in akademie
Skoolhoofde sê gemengdegeslagskole sal nóóit vir enkelgeslagskole kan kers vashou nie. Dís waarom.
Melktertdag: Maroela-lesers deel gunstelingresep, -herinneringe
Hier is ʼn paar Maroela Media-lesers se gunsteling‑melktertoomblikke ter viering van Nasionale Melktertdag (27 Februarie).