Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Triumph en die Distinguished Gentleman’s Ride 2018
Die fondse word aangewend vir navorsing oor prostaatkanker en bystand vir verskeie geestestoestande.
Bekendstelling: Hyundai vernuwe sy sportnuts-bukse
Hyundai is al lank ʼn betroubare handelsmerk in Suid-Afrika, en ʼn mens hoef nie te wonder hoekom nie, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Die sportnutskoning?
Ek moet bieg dat ek nooit die Porsche Cayenne verstaan het nie. Ek kon nie dink hoekom Porsche in die sportnutsarena wou meeding nie.
KTM Adventure Rally: Die oranje span vang gees
“Hulle is altyd reg om ʼn situasie ten volle te geniet en is sekerlik die vriendelikste groep mense wat ek nog ooit teëgekom het.”
Voertuigverkope onder druk
Weer eens was Toyota die suksesvolste vervaardiger, maar gevaarligte flikker.
Ducati Monster 821: Ikoniese middelgewig
Ek verstaan nou hoekom die Monster een van die gewildste Ducati’s is, skryf Brian Cheyne.
Video: Lego het ʼn Bugatti gebou – wat regtig kan ry
Meer as 1 miljoen blokkies en 13 500 ure later het Lego die onmoontlike vermag: ʼn lewensgrootte Bugatti Chiron-supermotor wat regtig kan ry.
Padtoets: Kewerkoors…
VW het pas ʼn beperkte-weergawe Volla bekendgestel, en ek wou hom ʼn bietjie toets en sien of hy my hartsnare roer, skryf Brendon Staniforth.
Petrolparadys dié naweek by Kyalami
Motorliefhebbers gaan dié naweek tot in die afgrond bederf word by die Kyalami-renbaan van wêreldgehalte tydens die immergewilde Festival of Motoring.
Bekendstelling: Hilux kry ligte chirurgie
Met die onlangse bekendstelling van die Hilux Dakar het ek gedink dit is hoe die Hilux nog altyd moes gelyk het, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Kleiner enjin vir kleinste Volvo-sportnuts
Die splinternuwe 1.5-driesilinderenjin is die eerste driesilinder in die maatskappy se 91 jaar lange geskiedenis.
Foto’s: Die Harley-Davidson-aanslag duur voort
In Harley-Davidson se voortdurende strewe om die jonger geslag na sy handelsmerk te trek, is hy ook druk besig om die bestaande Harley-Davidson-kliënte tevrede te hou.
Padtoets: 1 000 km sonder om ʼn pomp te soek
So, indien groot reistogte in Suider-Afrika jou ding is, dan sal die voertuig beslis sy man kan staan, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Dié luikrug laat loop
Dit klink dalk soos toordery, maar ek’t dit nou by die Megane en voorheen by ʼn Porsche ervaar, en die resultate is asemrowend, skryf Brendon Staniforth.
Triumph Bobber Black – ʼn Bonneville met houding
Soos met die Bonneville-reeks is dit die detail wat hierdie fietse so spesiaal maak.
Indian Chieftain Dark Horse – Gemaklike langpad-fiets
Dit is ʼn formidabele fiets met uitstekende afwerking en skoon lyne wat maklik ʼn plekkie in my ideale garage sal kan volstaan, skryf Brian Cheyne.
Bekendstelling: Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Voertuigverkope: Die top-10 vir Julie
Kyk hier wie het koning gekraai.
Bekendstelling: Gewilde Ford-buksie vernuwe
Ons het so pas ʼn paar honderd kilometer in hul opgeknapte buksie in die Natalse Middelland afgelê … en ek moet bieg, ek is regtig beïndruk, skryf Brendon Staniforth.