Die patroon sal Dinsdag herhaal word en “hoogs waarskynlik” Woensdag ook.
Glas dalk in dié Liqui Fruit-blikkies
Verbruikers is gevra om glad nie die sap te drink nie.
Fakkelmonument na veilige bewaring geskuif
Die monument het die afgelope ruk in die vergetelheid verval, is deur vandale beskadig en as advertensiebord gebruik.
Dokter vas ná twee jaar as voortvlugtige
Nie eens ʼn week nie nadat Sassa met ʼn ondersoek na die beweerde bedrog begin het, is die ondersoeker in sy kantoor doodgeskiet.
Yoshi vind haar tuiste ná duisende kilometers
Ná maande lange reis is Yoshi eindelik in bekende waters en moontlik gereed vir vanjaar se broeiseisoen.
Beurtkrag: Fase weer aangepas
Fase 2 geld sedert Vrydag, nadat daar vroeër vandeesweek selfs na fase 4 oorgeskakel is.
Gedenkdiens vir polisielede: Hul ‘opoffering was nie verniet’
Cele het weereens benadruk dat ʼn aanval op ʼn polisielid ook gesien word as ʼn aanval op die gesag van die staat en as verraad beskou moet word.
Lincoln se haarlok, bebloede telegram te koop aangebied
Die klossie hare is sowat 5 cm lank en is verwyder tydens die nadoodse ondersoek wat op Lincoln gedoen is.
Buitelandse diens nie ‘beloning’ vir korrupte kaders
“Dit is erg genoeg dat Suid-Afrikaanse diplomate die hoofopskrifte haal weens smokkelary of omdat hulle hul meer soos glanspersoonlikhede as openbare verteenwoordigers gedra.”
Vragmotor ploeg in besige haarsalon in
Vier mense is beseer.
Vermiste Vrystaatse man se liggaam gekry
Venter het glo net stilgehou om werkers op te laai, toe daar op hom losgebrand is.
Covid-19-statistieke: 1 800 nuwe gevalle landwyd
Só lyk die jongste syfers.
DA se beleidskongres laat vonke spat
Die DA wil groter klem op versoening – intern sowel as in die breër gemeenskap – plaas.
Lang tronkstraf vir bendeverkragters wat Hazyview teister
Tydens een van die voorvalle het die twee by ʼn huis in Oxpecker Walk in Hazyview ingebreek, drie inwoners aangerand en ʼn vroueslagoffer na ʼn beboste gebied in die Bosbokrand-omgewing geneem waar hulle haar om die beurt verkrag het.
Foto’s: Rooikat maak draai op Clifton
“Die rooikat het doodluiters langs die strand afgestap.”
Geen borgtog vir amptenaar wat glo kollega doodry
Walter Madubanya (36) het hom verlede maand op die munisipaliteit se perseel in Ladanna glo eers in ʼn vragmotor van die munisipaliteit toegesluit, voor hy gewelddadige gedrag begin toon het.
Video: Brandweerlid ‘soos Spider-Man’ red vrou uit brandende woonstel
Die vrou was te bang om terug te klouter in haar woonstel wat aan die brand was.
SA nie ‘bestand’ teen konflik in Mosambiek
Die bedreiging in Mosambiek is bestempel as groot rede tot kommer wat ook ʼn gevaar vir die res van die streek inhou.
Vermeende dwelmsmouse vas
Die polisie het later die aand ook op ʼn perseel in Robinvale, Atlantis, toegeslaan waar hulle ʼn vuurwapen en ammunisie opgegrawe het.
Gesoek: ʼn Luis op ʼn olifant
ʼn Bewaringskundige vra hulp met die insameling van dié kleine insekte.