Veiligheidswagte was vroegoggend besig met hul rondes by die hospitaal toe hulle in onbewoonde dokterskwartiere op die vuurwapens en ammunisie afgekom het.
Man gevonnis wat ander van moord, verkragting beskuldig
Inwoners van die gebied het die twee onskuldige mans se huise afgebrand nadat hulle vrygelaat is.
Kinnear-gesin: ‘Ons pa het ons voorberei vir dié dag’
Lt.kol. Charl Kinnear het Vrydagoggend net na 10:00 sy laaste boodskap aan sy vrou, Nicolette, gestuur en het sekondes voor hy doodgeskiet is nog met sy een seun gepraat.
ANC gaan nie ‘bykomende koste’ van Zim-vlug betaal
“Die reis was reeds geskeduleer, ongeag of die ANC-afvaardiging aan boord was of nie.”
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: ‘Meesterbrein’, huiswerker in hof
Die vermeende meesterbrein agter die moorde en die ma en dogter se huiswerker was na bewering in ʼn verhouding.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Verdagte vas ná dubbele plaasmoord
Die verdagte het reeds ’n bekentenis afgelê.
Trump sal vrou nomineer om Ginsburg se posisie te vul
Die Republikeine is vasbeslote om die vakante pos so gou as moontlik te vul.
Man in hof oor R5,6 miljoen se heroïen
Die owerhede is vandeesweek na die man se huis om hom in hegtenis te neem net om uit te vind dat hy reeds op ʼn ander, afsonderlike dwelmklag in hegtenis geneem is.
Sewe dood, twee kritiek ná gru-botsing
Ses mense is op die toneel dood verklaar terwyl die sewende een later in ’n hospitaal aan haar beserings beswyk het.
Diabeet ná 45 dae eindelik van ventilator
“Dit is wonderlik om weer haar stem te hoor.”
Leeubol laat kese snol
Die antwoord is om die indruk te wek dat die koning van die oerwoud naby is.
Twee vas vir R6,5 miljoen se kreef
Dié enorme vonds volg nadat die polisie inligting ontvang het van ’n voertuig op die N2 wat kreef vervoer.
Selfverdedigingsklas word prooi van diefstal
“Hulle het saam met ons gesit, na die instrukteur geluister en selfs deelgeneem. Hulle was baie oortuigend.”
Foto’s: Potch se eeu oue stasiegebou in puin gelê
Die stasiegebou in Potchefstroom dateer van 1918.
Kolibrievoël breek rekord vir laagste liggaamstemperatuur
“Dit is tot dusver die laagste liggaamstemperatuur van enige voël of soogdier wat nie hiberneer nie.”
Drie vas wat lid van Valke glo probeer omkoop
Daar is vroeër op die drie mans se motor beslag gelê nadat dit glo gebruik is om onwettige sigarette mee te vervoer.
Ooreenkoms rakende TikTok dra Trump se goedkeuring weg
Trump is tevrede met die konsep van ’n ooreenkoms rakende TikTok wat beteken dat dié Chinese kortvorm-video-app se bedrywighede in die VSA moontlik nou sal kan voortgaan.
Foto’s: Groot beloning vir seuns wat hond red
“Die seuns het nie verwag dat hulle só beloon sou word nie. Hulle het dit gedoen uit liefde en besorgdheid oor die welstand van die hond.”
Deurbraak ná moord op Pretoriase polisiebeampte
Sers. Thomas Mashimbye is in 2018 in sy huis doodgeskiet.