Kan ʼn mens die regering se Covid-19-app vertrou? Wat word van my persoonlike inligting en gee ek die regering te veel mag? Maroela Media het met kenners gesels oor dié kwelvrae.
Walvis swem ná weke uit rivier terug na oseaan
Die rivier waarin die walvis beland het, wemel boonop van krokodille.
Botswana maak oorsaak van olifantsterftes bekend
Meer as 350 olifantkarkasse is sedert begin Mei in die Okavango-delta in Botswana gevind.
Polokwane-moorde: ‘Algehele verslaentheid en teleurstelling’
“Ek het so ʼn rilling in my ruggraat gekry toe ek haar in die hof sien staan.”
Herrie ná man ʼn vrou met eetstoornis ʼn ‘seekoei’ en ‘vet’ noem
Donovan Tooth, ook bekend op sosiale media as Toothsta, het aan sy duisende volgelinge in ʼn video op Instagram vertel dat mense wat dink groter vroue is mooi gerus hul geestesgesondheid en oë moet laat toets.
Ongeluk eis drie jonges in Alberton
Al vyf insittendes is uit die voertuig geslinger.
Polisie ondersoek skietdood van vier mans
“Die drie insittendes van die voertuig het op die mans losgebrand voor hulle op die vlug geslaan het.”
Ietermago in minibustaxi gevind
Die ietermago is tydens ʼn roetinedeursoeking in die besit van twee onwettige immigrante gevind.
Meer as 70 in Gauteng vas vir roekelose, nalatige bestuur
Een van die motoriste wat aangekla word, het glo 215 km/h in sy Mercedes-Benz gejaag.
Resultate vir ‘belowende’ Covid-19-entstof dán verwag
“Ek dink ons betrokkenheid by hierdie proewe sal ons kanse verbeter om toegang tot ʼn suksesvolle entstof te bekom wanneer dit beskikbaar word.”
Minstens 10 dood toe gebou ineenstort
Die gebou sou opknappingswerk ondergaan het, wat uitgestel is toe die Covid-19-pandemie uitgebreek het.
Polokwane-moord: Huiswerker emosieloos in hof
Mmako, wat meer as 20 jaar vir die Deacons gewerk het, het geen emosie tydens die hofverrigtinge getoon nie en met haar arms gevou gestaan.
Covid-19: Vlak 1 beteken nie pandemie ‘is verby’ – minister
Die minister van gesondheid waarsku dat Suid-Afrikaners nie hul waaksaamheid moet verslap nie en dat daar waarskynlik veel meer infeksies is as wat amptelike syfers aandui.
Drie vas wat glo vragmotor met R1 m se vonkelwyn kaap
“Hulle het die sakeperseel dopgehou en gesien hoe bokse in ʼn vragmotor gelaai word.”
Vermeende beddegoed-bedrieër aangekeer
Nelson verkoop glo aanlyn items soos beddegoed en eetstelle, maar verdwyn na bewering spoorloos sodra hy die betaling daarvoor ontvang.
Wapens, ammunisie by hospitaal gevind
Veiligheidswagte was vroegoggend besig met hul rondes by die hospitaal toe hulle in onbewoonde dokterskwartiere op die vuurwapens en ammunisie afgekom het.
Man gevonnis wat ander van moord, verkragting beskuldig
Inwoners van die gebied het die twee onskuldige mans se huise afgebrand nadat hulle vrygelaat is.
Kinnear-gesin: ‘Ons pa het ons voorberei vir dié dag’
Lt.kol. Charl Kinnear het Vrydagoggend net na 10:00 sy laaste boodskap aan sy vrou, Nicolette, gestuur en het sekondes voor hy doodgeskiet is nog met sy een seun gepraat.
ANC gaan nie ‘bykomende koste’ van Zim-vlug betaal
“Die reis was reeds geskeduleer, ongeag of die ANC-afvaardiging aan boord was of nie.”
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: ‘Meesterbrein’, huiswerker in hof
Die vermeende meesterbrein agter die moorde en die ma en dogter se huiswerker was na bewering in ʼn verhouding.