Minister Bheki Cele het Saterdag lt.kol. Charl Kinnear se gesin besoek. Dié gesin het al voor Kinnear se moord vir hul lewens gevrees.
Covid-19-statistieke: Meer as 2 000 nuwe gevalle in SA
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
‘Mees gesoekte verdagtes’ rakende taxigeweld vas
Die polisie het vroeër inligting ontvang dat die verdagtes hulle moontlik in Benoni bevind.
Medici wat volgens wet optree, hoef nie vervolging te vrees – NVG
Die saak van strafbare manslag teen dr. Abdulhay Munshi sal nou teruggetrek word nadat hy Woensdag koelbloedig doodgeskiet is.
Alle onnies moet Maandag terug skool toe
Alle onderwysers moet hulle vanaf eerskomende Maandag weer vir diens aanmeld.
Voormalige burgemeester, amptenare moet hof toe vir beweerde bedrog
Die saak het in 2018 onder die Valke se aandag gekom nadat die verhouding tussen die voormalige burgemeester en sy amptenare glo versuur het.
Liggame van vermiste kinders gevind
ʼn Jong vrou het haar twee kinders Saterdag in die vroeë oggendure as vermis aangemeld. Hul liggame is enkele ure later gevind.
Kommissie vir Geslagsgelykheid ondersoek klag teen Ndlozi
Die EFF-woordvoerder het intussen om verskoning gevra vir die omstrede twiet en erken dat dit onverantwoordelik was.
Dr. Danny Titus só onthou
Dié regsman, taalman, historikus en meningsvormer is Vrydag in die ouderdom van 63 jaar oorlede.
Foto’s: Nog tientalle kruise by Witkruismonument geplant
“Misdaad in hierdie land het heeltemal handuit geruk. Dit kan nie so aangaan nie.”
Ters-eise dán weer uitbetaal
Dít volg meer as drie weke nadat die uitbetalings van eise gestaak is hangende ʼn ondersoek deur die ouditeur-generaal na probleme met “stelselintegriteit”.
Amerikaanse regter Ruth Bader Ginsburg sterf
Ginsburg was die oudste regter en die tweede vrou om as regter in die Amerikaanse hooggeregshof te dien.
‘Dinamiese skoolhoof’ doodgeskiet
Die moord word as ʼn geweldige verlies vir die Wes-Kaapse departement van onderwys beskryf.
Geen hoop in sig maande ná brand
Maande nadat ʼn brand ‘n skuiling vir kwesbare vroue erg beskadig het, is daar min tot geen hoop dat dit binnekort herstel gaan word nie.
Charl Kinnear: Polisie sal ‘nie rus’ tot moordenaar vasgetrek is
Bheki Cele, minister van polisie, is tans onderweg na die Wes-Kaap om Kinnear se familie te besoek.
Tydelike Pta-skuiling ‘broeiplek vir misdaad’
“Dit laat ʼn mens wonder waar hulle hierna gaan intrek, want duidelik het die munisipale amptenare beheer oor die sentrums verloor.”
‘Nie voldoende bewyse’ om sluipmoordbewerings te steun
Bewerings van ʼn komplot teen Lana Marks, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, het verlede naweek die lig gesien.
Man agter die stuurwiel doodgeskiet
Paramedici het met hul aankoms die motor op sy dak in die pad aangetref.
Dr. Danny Titus sterf
Titus het hom die afgelope 12 jaar vir taal en kultuur beywer.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 miljoen toetse in SA gedoen
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.