Die hoofbestuurder van die kettingwinkel waar ʼn tienerseun van Lephalale (Ellisras) na bewering Donderdag deur ʼn veiligheidswag aangerand is, het met skok en afgryse op die voorval gereageer.
‘Departement sloer met plasings vir gesondheidspraktisyns’
“Dit is duidelik dat die departement en die minister van gesondheid hulle min steur aan die gesondheidspraktisyns, terwyl wyd en syd verkondig word dat ʼn ernstige tekort aan gesondheidspraktisyns ervaar word.”
MultiChoice kap terug na bewerings
MultiChoice het reageer op bewerings deur die DA dat die maatskappy die SAUK tydens ʼn “geheime” vergadering omgekoop het.
Polisiekonstabel ‘verkoop’ glo borgtog
Die beampte het glo kontant by verdagtes geëis in ruil vir borgtog.
Video: Beampte ‘fluit net’ toe boer saak wil aangee
ʼn Video van ʼn polisiebeampte wat kwansuis weier om ʼn boer by te staan wat ʼn klag van betreding aanhangig wil maak, het sosiale media aan die gons.
Die wêreld in foto’s – 1 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vrae oor verhogings vir huishulpe
“Hierdie flater kan net toegeskryf word aan die onbevoegdheid van die minister en haar departement.”
Foto’s: Seun glo deur veiligheidswag aangerand
ʼn Tienerseun van Lephalale (Ellisras) moes Donderdagnag in die hospitaal deurbring nadat hy glo by ʼn kettingwinkel van ʼn plaaslike winkelsentrum erg deur ʼn veiligheidsbeampte aangerand is.
Jong man sterf tragies
“Hy was die soort seun aan wie enige ma haar dogter graag sou wou voorstel.”
MultiChoice doen ondersoek na ANN7-kontrak
MultiChoice se reaksie kom nadat vrae geopper is oor die R141 miljoen wat hy per jaar aan ANN7 betaal vir sy 24-uur nuuskanaal.
Ongeluk lei tot diagnose wat paramedikus se lewe verander
“Ek was besig om ʼn meisie te behandel agter in die ambulans toe ʼn ander motor in ons vasgejaag het.”
ANC-LP in sop ná hy glo vrou dreig
“Die bewering wat deur die rassistiese DA en sy trawante gemaak is, is nie korrek nie.”
Man dood, vrou kritiek in Potch-aanval
“Dit was ʼn gru-toneel wat met bloed besmeer was.”
Voormalige minister kry fris handdruk
“Hoekom moet ons vir minister Joemat-Pettersson ʼn goue handdruk gee terwyl sy in haar persoonlike hoedanigheid die diefstal van ons oliereserwes goedgekeur het?”
Polisie soek bende ná gewaagde geldwa-rooftog
Die polisie in Mpumalanga het ʼn reusesoektog van stapel gestuur na ʼn groep van sowat tien mans wat ʼn geldwa in Nelspruit beroof het.
Lichtenburg-saak: Man weer in hof
Die man, werksaam in die boubedryf, staan tereg op aanklagte van moord en twee van poging tot moord.
Nuuskommentaar: Die fopnuuswenner is…
Sommige konsepte is so verregaande dat dit gereeld op fopnuus moet teer om lewensbloed te hê.
Vicki Momberg in trane in hof, vra om verskoning
“Dit is ʼn baie vernederende ding wat ek gedoen het en dis ʼn groot verleentheid.”
Tekenprent: Nasionale gesondheidsversekeringsplan
Die regering gaan tans voort met die instelling van sy voorgestelde nasionale gesondheidsversekeringplan (NGV), al weet die staat nog nie wat dit gaan kos en hoe dit gefinansier sal word nie.
DA dien voorlegging oor Zuma-aanklagte by NVG in
Die party voer in sy voorlegging redes aan waarom Zuma op 783 aanklagtes van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery vervolg moet word.