ʼn Tienerseun van Lephalale (Ellisras) moes Donderdagnag in die hospitaal deurbring nadat hy glo by ʼn kettingwinkel van ʼn plaaslike winkelsentrum erg deur ʼn veiligheidsbeampte aangerand is.
Jong man sterf tragies
“Hy was die soort seun aan wie enige ma haar dogter graag sou wou voorstel.”
MultiChoice doen ondersoek na ANN7-kontrak
MultiChoice se reaksie kom nadat vrae geopper is oor die R141 miljoen wat hy per jaar aan ANN7 betaal vir sy 24-uur nuuskanaal.
Ongeluk lei tot diagnose wat paramedikus se lewe verander
“Ek was besig om ʼn meisie te behandel agter in die ambulans toe ʼn ander motor in ons vasgejaag het.”
ANC-LP in sop ná hy glo vrou dreig
“Die bewering wat deur die rassistiese DA en sy trawante gemaak is, is nie korrek nie.”
Man dood, vrou kritiek in Potch-aanval
“Dit was ʼn gru-toneel wat met bloed besmeer was.”
Voormalige minister kry fris handdruk
“Hoekom moet ons vir minister Joemat-Pettersson ʼn goue handdruk gee terwyl sy in haar persoonlike hoedanigheid die diefstal van ons oliereserwes goedgekeur het?”
Polisie soek bende ná gewaagde geldwa-rooftog
Die polisie in Mpumalanga het ʼn reusesoektog van stapel gestuur na ʼn groep van sowat tien mans wat ʼn geldwa in Nelspruit beroof het.
Lichtenburg-saak: Man weer in hof
Die man, werksaam in die boubedryf, staan tereg op aanklagte van moord en twee van poging tot moord.
Nuuskommentaar: Die fopnuuswenner is…
Sommige konsepte is so verregaande dat dit gereeld op fopnuus moet teer om lewensbloed te hê.
Vicki Momberg in trane in hof, vra om verskoning
“Dit is ʼn baie vernederende ding wat ek gedoen het en dis ʼn groot verleentheid.”
Tekenprent: Nasionale gesondheidsversekeringsplan
Die regering gaan tans voort met die instelling van sy voorgestelde nasionale gesondheidsversekeringplan (NGV), al weet die staat nog nie wat dit gaan kos en hoe dit gefinansier sal word nie.
DA dien voorlegging oor Zuma-aanklagte by NVG in
Die party voer in sy voorlegging redes aan waarom Zuma op 783 aanklagtes van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery vervolg moet word.
Jhb-burgemeester praat ná mosie
“Donderdag se mosie deur die ANC was niks meer as ʼn desperate poging om weer beheer oor die stad se geldkoffers te kry nie om aan te hou met die korrupsie waarin die party tot dusver geseëvier het.”
Pieter Mulder tree uit
Dr. Pieter Mulder (66), voormalige leier van die VF Plus, het Donderdag sy laaste parlementsitting bygewoon.
Man val na sy dood in Sandton
ʼn 41-jarige man is Donderdagmiddag op ʼn bouperseel in Sandton in Johannesburg dood.
AfriForum doen voorlegging aan VN in Genève
“Dit is ’n platform waar minderhede en hul burgerlike instellings ’n geleentheid kry om die vraagstukke wat hulle in die gesig staar nie alleen onder die VN se aandag te bring nie, maar ook aan internasionale liggame en drukgroepe bekend te stel.”
Ramaphosa: ANC sal uitkoms van konferensie aanvaar
“Jy sal sien, aan die einde gaan die verdelings nie so erg wees nie. Sodra die afgevaardigdes besluit het op die leierskapstruktuur van die ANC, sal hulle laer trek soos altyd en soos een organisme vorentoe beweeg.”
Eskom-pensioenfonds erken skuld in Molefe-saga
“Die EPPF se regspan moes eenvoudig toegee dat die fonds die toekenning klakkeloos aanvaar het sonder om die korrektheid daarvan aan sy reëls te toets.”
Seun dood by oord: ‘Hy was die nar van die familie’
Smit vertel hy het toe weer sy kop gestamp en dié keer na sy ma toe gehardloop en histeries gegil: “My kop! My kop!”