Die voorgestelde ontwikkeling kan die gevestigde voorstad Pinelands se bevolking van 14 200 in die 2011-sensus amper laat verdubbel, want 3 602 behuisingseenhede word beplan, waarvan 1 764 deur toelae gesubsidieer sal word.
Verdoemende verslag oor Sol Plaatje voorgelê
“Die komitee beveel aan dat dissiplinêr teen haar opgetree word, en in een geval ook ʼn kriminele klag ingedien word.”
Matriekseun droom van fiets, veilige blyplek
Helpende Hand sê hulle wil dié matriekseun met tydelike verblyf help sodat hy sy volle aandag aan sy studie en eksamen kan wy.
Motordief breek in by tronk
“Die wagte het die man gejaag omdat hulle gedink het dit is ʼn gevangene wat probeer ontsnap.”
IVP: Misdaad belemmer toerisme
“Misdaad en veiligheidsbedreigings vir inwoners sowel as besoekers is van die belangrikste kwessies wat ʼn toeristebestemming kan maak of breek.”
EFF sê De-Klerk stigting is deel van ‘1652-bende’
ʼn Voorlegging deur die FW de Klerk-stigting oor die moontlikheid van onteiening sonder vergoeding het Vrydag in ʼn vurige woordewisseling tussen LP’s ontaard.
Wiskundevraestel plek-plek laat, én boonop moeilik
Minstens vyf groot Afrikaanse hoërskole aan die Oos-Rand het Vrydagoggend nie genoeg wiskundevraestelle vir matrikulante ontvang nie.
Man voorlopig vry ná kroegmoord
ʼn Video van die voorval is destyds op sosiale media versprei waarin daar gesien kan word hoe ʼn man ʼn potspelstok gryp en Vink in die gesig steek.
Storm oor ‘eerste’ winkelsentrum-akwarium
In studies is bevind 90% van diere in openbare akwariums toon tipies neurotiese gedrag. Hulle word dus in aanhouding van hul verstand af gedryf.
Komplikasies ná 9-jarige anemielyer se beenmurgoorplanting
“Ek dink dit was die ergste 20 minute van my hele lewe.”
OVK gereed vir elektroniese stemproses; partye skop vas
“As daar nou een ding is waaroor politieke partye saamstem, is dat hulle nie wil hê ons moet van die papierstem na elektroniese stem oorgaan nie.”
Onteiening sonder vergoeding sal ‘anargie’ veroorsaak
Die stigting meen die onteiening van grond sonder vergoeding sal uiters negatiewe politieke implikasies vir die land inhou, insluitend politieke onstabiliteit en anargie.
Video: ‘Duduzane vervolg om Jacob Zuma te straf’
Hy het beweer Duduzane Zuma se vervolging is ʼn doelbewuste poging om sy pa te straf.
Foto’s: ‘Besetters’ dreig om dorp tot stilstand te bring
ʼn Stellenbosse wynplaaseienaar het hom weer tot die hof gewend aangesien talle strukture wat vroeër van Watergang verwyder is, weer opgerig is.
Kinders skuil in biblioteek tydens protesoptrede
“Ons kan nie verstaan waar die polisiebeamptes is wat veronderstel is om hul werk te doen nie.”
Munisipaliteite aanbeveel om regstappe teen VBS te doen
Die vier munisipaliteite in Noordwes het ʼn gesamentlike bedrag van R314 miljoen van belastingbetalers se geld in VBS belê.
Treinfabriek ‘kan tot 8 000 werkgeleenthede skep’
Ná dekades van onvoldoende belegging in nuwe treine vir passasiersdienste, lui dié projek ʼn belangrike nuwe era in wat die modernisering van die pendeltreinnetwerk betref.
Mboweni: ‘Dit sal moeilik wees om SAL te verkoop’
Tito Mboweni, minister van finansies, het gesê dit sal moeilik wees om ʼn private ekwiteitsvennoot vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te vind.
‘Sekspastoor’ en kie hoor dán oor appèl
Volgens Price is die aanklagte vaag en is die akte van beskuldiging een van die swakstes wat hy nog gesien het.
Durban-bomaanvalle: Verdagtes het glo bande met Isis
Die verdagtes wat in hegtenis geneem is vir hul beweerde aandeel in die plasing van plofstof by verskeie Durbanse winkelsentrums asook die moord in ʼn plaaslike moskee, word glo met die Islamitiese Staat (Isis) verbind.