Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
President van Mali bedank midde staatsgreep
“My wens is dat geen bloed vergiet word om my aan bewind te hou nie.”
Noord-Koreane eet nou troeteldiere weens voedseltekort
Honde word nou deur owerhede uit huishoudings verwyder en onder meer aan restaurante verkoop.
Nieu-Seelandse afsondering onregmatig, maar geregverdig – hof
Dit is nie net in Suid-Afrika waar die afsonderingsregulasies betwis word nie.
Kaptein vas ná oliestorting
Die oliestorting het daartoe gelei dat die regering in Mauritius ʼn noodtoestand verklaar het.
Die wêreld in foto’s – 18 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie bied die Joodse museum in Berlyn, Duitsland, ʼn uitstalling aan van waardevolle artikels waarop tydens die Tweede Wêreldoorlog beslag gelê is asook ʼn versameling wetgewing en regulasies wat die lewe van Jode aan bande gelê het.
Doeanehoof vas ná Beiroet-ontploffing
Altesaam 30 mense word sowat twee weke ná die voorval steeds vermis.
Peperduur ongeluk toe Porsche, Bugatti en Mercedes bots
Net die prys van ʼn nuwe Bugatti Chiron beloop ʼn allemintige R52 miljoen.
Die wêreld in foto’s – 17 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie vier Indonesië sy 75ste jaar van onafhanklikheid met ʼn verskeidenheid speletjies.
Oliestorting: Skip skeur in twee
Gure weer vertraag bedrywighede om die wrak van ʼn Japannese olietenkskip te verwyder wat op ʼn koraalrif naby Mauritius gestrand het.
Só lyk die duurste gesigmasker in die wêreld
“Die koper het net twee eise gehad: dit moet voor die einde van die jaar gereed wees en dit moet die duurste masker in die wêreld wees.”
Man spring op haai toe hy vrou aanval
ʼn Branderplankryer het op die rug van ʼn drie meter lange haai gespring toe hy ʼn vrou aangeval het en die haai geslaan tot hy die vrou laat gaan het.
Vyfjarige sal vir sy glimlag onthou word
“Dit is nie ʼn rassevoorval nie,” het die pa aan die plaaslike koerant gesê.
Britte jaag huis toe voor nuwe reisverbod
Britse toeriste moes Vrydag jaag om terug te keer huis toe voor ʼn nuwe reisverbod Saterdagoggend van krag sal wees.
WGO sê Afrika vaar goed in stryd teen Covid-19
Ses maande ná Covid-19 vir die eerste keer in Afrika aangemeld is, het lande goeie vordering gemaak in die stryd teen die koronavirus, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gesê
Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie word die 400ste herdenking van die Mayflower-reis gevier deur ʼn uitstalling in Engeland te hou.
Madeleine McCann: ‘Getuie in saak onbetroubaar’
Die soektog na Madeleine McCann het reeds miljoene pond beloop.
Man in hof na moord op SA dokter in Kanada
Die man wat aangekla word van die moord op ʼn Suid-Afrikaanse dokter in Kanada, het tydens sy hofverskyning aangevoer hy is siek en kan nie besonderhede van die aanval onthou nie.
Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Sterftes ná trein ontspoor
Ongelukke op die Verenigde Koninkryk se spoorweë gebeur selde.