Toe David Teeger ʼn rukkie gelede die wenlopies teen Zimbabwe geslaan het, was daar nog 219 aflewerings in die o.19-Proteabeurt oor.
Super Giants bespreek plek in uitspeelstryde
As die nasionale keurders na SA20-spelpeil kyk om hul T20-Wêreldbekergroep te finaliseer, dan moet Matthew Breetzke se naam seker een van die eerstes wees wat in hul gesprekke opduik.
Aussies beklink reeks teen Protea-vroue
ʼn Skitterende Marizanne Kapp het nogtans haar hoogste T20-telling teen Australië in Hobart aangeteken.
‘Nuwe’ Proteas wil blom teen Kiwi’s
“Ons wil nie die land teleurstel nie; ons wil goed presteer.”
Vat so boulers, sê Faf en Leus
Faf du Plessis en Leus du Plooy het amok onder die MI Cape Town-boulers in ʼn verkorte SA20-wedstryd in Kaapstad gemaak.
Klaasen lewer supersoniese beurte
Heinrich Klaasen slaan sy SA20-lopies teen ʼn ongelooflike treftempo van 207,40.
Vrouekrieket: Laura en Tazmin tem die Aussies
Dit was ʼn droewige Sondag vir Australiese krieket, een waaroor hulle om die braaivleisvure gaan stilbly.
SA o.19’s vermorsel Skotland
Die jong Suid-Afrikaners was verwoestend met die kolf en het die boonste posisie in Groep B van die Wêreldbekertoernooi vir o.19-spanne voor Engeland ingeneem.
Quinton slaan weer lopies
“Quinny het genoeg talent om enige plek in die orde te kolf. Dit was ’n fees om hom in aksie te sien.”
Dié kolwers se lopiekrane is nog toe
Sterre soos Dewald Brevis en Faf du Plessis sukkel so ʼn bietjie om in vanjaar se SA20-toernooi vlam te vat.
Jong Proteas kry wind van voor teen Engeland
Ondanks Steve Stolk se vyftigtal kon Engeland daarin slaag om die jong Proteas tot 230 in hul o.19-Wêreldbekerkragmeting te beperk.
52 almal uit
Die Sunrisers Eastern Cape-boulers was aan die brand op hul tuisveld en hulle het die Pretoria Capitals vir die laaste telling nóg in vanjaar se SA20-toernooi uitgehaal.
Krieket se o.19-Wêreldbeker: Indië tree sterk na vore
Indië se o.19-krieketspan het Saterdag in Bloemfontein gewys waarom hy een van die gunstelinge is om vanjaar se Wêreldbekertoernooi vir o.19-spanne te wen toe hy Bangladesj verslaan het.
Rickelton se lopies betaal sekerlik vir WB-kaartjie
Ryan Rickelton is in sy vier kolfbeurte vir MI Cape Town nog nie een keer vir minder as 58 lopies uitgehaal nie, terwyl hy met ʼn hoogste telling van 98 lopies spog.
Teeger stuur SA o. 19-span na oorwinning oor jong Wes-Indiërs
David Teeger het min tekens van druk getoon en 44 lopies in sy kolfbeurt in Suid-Afrika se beurt van 285/9 aangeteken. Juan James, wat in Teeger se plek as kaptein aangewys is, het ook met die kolf uitgeblink en 54 lopies bygedra.
En dis (uiteindelik) punte vir Pretoria
Will Jacks se blitsbeurt van 101 lopies het die grondslag vir die Pretoria Capitals se eerste oorwinning in die jongste weergawe van die SA20-toernooi gelê.
David Teeger-sage nou ‘internasionale skandaal’
Die ontheffing van die jong David Teeger van sy kapteinskap van die o. 19-Wêreldbeker-krieketspan word nou so ver as Australië veroordeel.
Sunrisers se Hermann skitter met 100-tal
“Ek is nie net beïndruk met sy talent nie, maar ook met sy karakter. Hy het ʼn baie blink toekoms wat op hom wag,” het AB de Villiers op sosiale media gedeel.
Joodse raad wil IKR nader oor Teeger
“Ons het nou gehoor dat daar blykbaar nie eens ʼn veiligheidsverslag is nie. Waarom kan David nog in die span bly, maar word van sy kapteinskap gestroop? KSA se stellings is teenstrydig.”
Moore toer saam na Nieu-Seeland
Die 30-jarige Edward Moore sal waarskynlik die kolfwerk vir die Proteas in die toetse teen Nieu-Seeland open.