“Ek weet dat ek nog baie het om vir die Proteas in hierdie formaat te bied.”
Bokke sal Argentyne nie onderskat
“Hulle het onlangs ’n paar reuse laat struikel en ons respekteer hulle.”
Proteas se laaste kans om vir T20-beker te slyp
Drie van die Suid-Afrikaners se sterre sal die eendagwedstryde teen Sri Lanka misloop, maar hulle keer wel terug vir die daaropvolgende T20-reeks.
Quinny ook ’n krag in Engeland
In vyf beurte het hy reeds 180 lopies teen ’n gemiddeld van 60 gemoker, terwyl hy sy lopies teen ’n treftempo van 176,47 slaan.
Foto’s: Bulle bó op punteleer
Die Blou Bulle het gister agt drieë op Loftus Versfeld gedruk om ’n moedige Griekwas-span met 56 – 33 te wen.
Clarkson vuur nóg ’n salvo in Hamilton se rigting
“Ek is jammer Lewis, maar as jy só optree is jy allesbehalwe ’n held. O ja, en betaal jou belasting.”
Wêreldrugby se Rassie-klagtes glo binnekort bekend
SA Rugby sal genoeg tyd gegun word om daarop te reageer.
Kan die Bokke ook die All Blacks klop?
Dalk leer die All Blacks op 25 September op die harde manier dat daar ’n verskil tussen “vervelige rugby” en “intelligente rugby” is.
Ralf wil hê Max moet titel wen
“Persoonlik wil ek sien dat Max die kampioenskap wen. Dit sal nie net ’n welkome verandering wees nie, maar ek glo ook dat hy dit verdien.”
Voetbesering kniehalter Nadal ook in Toronto
“Weens die pyn geniet ek tans nie my tennis nie.”
Schoenmaker oor Olimpiese goud: ‘Dit voel nog onwerklik’
Suid-Afrikaners het intussen self ingespring om geld in te samel om die land se Olimpiese medaljewenners te beloon.
Emosionele Messi nou PSG-speler
Die sokkerster het Sondag in trane uitgebars tydens ʼn emosionele mediakonferensie waarop hy bevestig het dat hy Barcelona gaan verlaat.
Nienaber maak tien veranderinge aan beginspan
“Argentinië is ’n baie fisieke span en ons sal vuur met vuur moet beveg.”
Oudkrieketster veg vir sy lewe
Dit blyk dat die 51-jarige Chris Cairns verlede week ’n aortadisseksie gehad het – ’n ernstige mediese noodtoestand waartydens ’n skeur aan die binnewand van die hoofslagaar ontstaan.
Sir Clive treur oor verspeelde Leeus-kanse
“Ja, Suid-Afrika se benadering tot ’n kragmeting is dalk beperk, maar die span beskik oor die uitsonderlike vermoë om goed in die belangrike oomblikke van ’n wedstryd te speel.”
Novak sê ook nee vir Cincinnati
Novak Djokovic se droom om al vier Grand Slam-titels én die Olimpiese Spele-uitdaging in een jaar te wen, is ’n gevoelige nekslag deur Alexander Zverev toegedien toe die jong Duitser die halfeindstryd in Tokio gewen het.
Kyk: Drie op ’n ry vir Tahir
Op 42-jarige ouderdom het Imran Tahir gewys dat hy steeds tussen die paaltjies kan baljaar toe hy gister ’n driekuns op Edgbaston behaal het.
Silwer vir ‘kind met goue hart’
Dié 18-jarige Olimpiese medaljewenner moes op 10 jaar oud reeds ma vir haar jonger sibbe speel.
Van Rooyen oorstelp oor eerste PGA-titel
Van Rooyen is die derde Suid-Afrikaner om vanjaar in die Amerikaanse PGA-reeks te wen, iets wat in 2010 die laaste keer gebeur het.
Blitsige Brad vierde
Die Grand Prix is deur die 23-jarige groentjie Jorge Martin (Ducati) gewen.