16 Desember is nie sommer nog ’n dag op die kalender nie. Dit is ’n dag waarop ons die geleentheid het om ’n oomblik stil te staan oor waar ons vandaan kom, waar ons is en waarheen ons gaan, skryf Ernst Roets.
Soekresultate vir: piet retief
Nuuskommentaar: Geloftedag
Die Gelofte se viering daarna moet dus in die eerste plek staan in die lig van dit wat Jesus op aarde aan ons openbaar het. Sy opsomming van die Tien Gebooie, naamlik dat jy God en jou naaste moet liefhê (en jou vyande ook), kan nie deur die latere verstaan van ’n Gelofte ongedaan gemaak word nie.
Geloftedag: Gister, vandag en môre
Laat ons op grond van hierdie eienskappe wat ons steeds met ons voorouers deel hard en duidelik “ja” vir ons uitdagings sê. Indien ons dit doen, sal die geskiedenis weer vir ons oopgaan, soos wat dit ook vir die Voortrekkers oopgegaan het, skryf prof. Danie Goosen.
Geloftedag: Leef trots!
“Gaan huis toe en leef trots. Leer jou kinders om as moderne Afrikaners trots te leef,” skryf dr. Danie Langner.
Goeie nuus: Afrikaners het leiers… en kan saamstaan
As deel van Maroela Media se Goeie Nuus-week-veldtog, skryf Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum: “Afrikaners staan deesdae saam soos nooit tevore nie en hulle leiers is van dieselfde kaliber as al die vorige generasies se leiers.”
Nuuskommentaar: Anti-rassisme voed rassisme – skrywer
Soms is die beskuldiging dat die ander ʼn rassis is, ʼn poging om die finale woord oor ʼn dispuut te probeer inkry. Dit is vir baie die laagste ding wat iemand ʼn ander kan toesnou, en kan daarom nie oortref word nie.
Op die spore van Retief: Die storie agter die Groot Trek Viertrek
Die gedenkboek vertel met woord en beeld die storie agter die storie van die Viertrek Groot Trek.
Nuwe tendense in Suid-Afrikaanse protesmusiek
Burgert Senekal neem moderne protesmusiek soos “Nkandla Style” en “They tried to make me buy an e-tag” onder die loep.
Vyf sterf in botsing
Vyf mense is dood en sewe beseer na ‘n botsing tussen ‘n weermagtrok en ‘n ligte afleweringsvoertuig op die N2 in Mpumalanga.
Nuuskommentaar: Maak die beste van verkiesing
In die kiesstelsel wat ons ingevolge die grondwet het, kan selfs net een stem daardie stem wees wat die knoop vir ‘n party deurhaak om ‘n setel in die parlement te kry, of ‘n bykomende setel te kry.
Aktiewe gemeenskappe kán ons dorpe en stede red
Plaaslike regerings in Suid-Afrika verkeer tans in ‘n ernstige krisis. Lees Kallie Kriel se resep vir ‘n ommekeer.
Nuuskommentaar: Leiers wat hul mense uitverkoop en seepbelle
Die jaar 2014 is nog in sy feestelike roes, of die een waarskuwing op die ander volg. Die jongste wenner van die Nobelprys vir Ekonomie, prof. Robert Shiller, waarsku dat daar reeds seepbelle dreig na aandelemarkte in die VSA en talle lande nuwe rekordhoogtes bereik het.
Maroela Media se gewildste video’s vir 2013
Hiermee Maroela Media se drie gewildste video’s vir 2013 uit die Vermaak & Leefstyl-afdeling, waar ons interessante nuusbrokkies, goeienuus-stories en video’s wat opslae maak op die internet, oplaai.
Nege sterf in Mpuma-botsings
Nege mense is die naweek dood en 15 beseer in ongelukke in Mpumalanga.
Arnoster en die prokureurtjie
‘Arnoster en die Prokureurtjie’ met sy kostelike anekdotes is ‘n opvolgboek van regter Van Dijkhorst se suksesvolle ‘Die Hof Verdaag’.
Nuuskommentaar: Pretoria se naamsage en al die kommentare
‘n Woordvoerder van die raad het aan Maroela Media gesê AfriForum se SMS-veldtog was “kwaadwillig”, maar beskou nie die raad se veranderingsplanne as sodanig nie.
Soveel aardbewings tref SA in 2012
Inwoners van die Noord-Kaap het verlede jaar 187 keer die aarde voel bewe, volgens die Raad op Geowetenskappe (RGW).
“Trekkers” goed op dreef
Die groep hedendaagse Voortrekkers wat 175 jaar ná die geskiedkundige Groot Trek met viertrekvoertuie in Piet Retief se spore volg, is goed op dreef en nou anderkant die Drakensberg.
Video: ‘Trekkers’ volg in Piet Retief se voetspore
175 jaar na die geskiedkundige Groot Trek wil ‘n groep hedendaagse Voortrekkers nou dieselfde roete as die trekleier Piet Retief van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal volg.
Drie Sassa-beamptes vas oor korrupsie
Drie beamptes van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) is in Piet Retief in Mpumalanga in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie.