ʼn Skuldberader waarsku oor ʼn moeilike finansiële tydperk wat vir almal voorlê as gevolg van die ekonomiese impak van die algehele landwye afsondering om die verspreiding van die koronavirus (Covid-19) te voorkom.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
Afsondering: Tente, nie skole, nou vir haweloses gebruik
“Ons bly steeds in ʼn regstaat. Selfs in ʼn krisistyd moet jy prosedures volg.”
Covid-19: Taxi’s mag vol wees mits passasiers maskers dra
Mbalula sê openbare vervoer is die grootste verspreider van die virus.
Gedeelde kontak: Ouers in duister
’n Geskeide pa van Pretoria het sy misnoeë te kenne gegee oor dié regulasie wat verhoed dat hy sy kinders vir die volgende drie weke nie kan sien nie.
Afsondering: Bepaalde verhoorafwagtendes tydelik vrygelaat
Luidens die regulasie moet hulle vrygelaat word met die opdrag om op ’n spesifieke latere datum in die hof te verskyn.
Untu bevraagteken bedrywighede by myn, spoorlyn
Die United National Transport Union (Untu) wil by Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid, weet waarom hy besluit het om Kumba Iron Ore-myn weer oop te maak, wat daartoe gelei het dat die Transnet-spoorlyn weer bedrywig is.
Opposisie hou regering fyn dop tydens ramptoestand
Opposisieleiers het aangedui hulle sal die regering fyn dophou tydens die ramptoestand en gevolglike algehele afsondering.
3 dood op eerste Sassa-betaaldag
Van die betaalpunte het te min kontant en stoele vir bejaardes gehad.
Covid-19: Botswana verklaar noodtoestand
Bantu Holomisa, die leier van die UDM, het ook intussen sy toetsuitslae vir Covid-19 ontvang.
Covid-19-samevatting: Meer as 200 in NW vas
Botswana het Maandag sy eerste gevalle aangemeld, terwyl Wuhan in China geen nuwe gevalle aangemeld het nie.
Van Gogh-skildery tydens afsonderingsperiode gesteel
ʼn Skildery van Vincent van Gogh is uit ʼn museum in Nederland gesteel wat gesluit is as deel van die land se pogings om die koronavirus-pandemie te beheer.
Pogings vir sigaretverkope steeds onsuksesvol
Pogings van rokers, die kleinhandel en sigaretvervaardigers om sigarette tot ‘n noodsaaklike item verklaar te kry wat tydens algehele afsondering verkoop mag word, het tot dusver misluk.
Regering mag afsondering afdwing, sê hof
Hoewel die tydperk van algehele afsondering bepaalde menseregte skend, is dit nodig ten einde ander regte te beskerm.
Inwoners ‘uit huise gedwing weens Covid-19’
Die oord gaan dalk as kwarantynsentrum gebruik word vir mense wat moontlik Covid-19 het, maar inwoners kla húlle is nou uitgelewer aan die virus.
In afsondering met kleuters: Dag een …
Teen 10-uur is ons reeds klaar met sewe van die tien aktiwiteite en heel moontlik ʼn derde van die versnaperings. Hierdie dag gaan nie verloop soos ek dit beplan het nie …
Afsondering: Tegnologie nou die sleutel tot oorlewing
Skole en sakeondernemings maak nou ʼn tegnologiese kopskuif, maar gebrekkige tegnologiese infrastruktuur kan lol.
Vraag na krag daal verder
Eskom sal egter nie agterstallige instandhoudingswerk in dié tydperk kan verrig nie.
Covid-19-samevatting: Vervoervergunning op Sassa-betaaldae
Die eienaar van ’n fabriek is intussen in hegtenis geneem nadat hy 14 werkers sedert Maandag in ʼn fabriek toegesluit het om maskers te vervaardig.
Benut dié tyd om jou ‘oorlogskip’ voor te berei
Oorlog het die skepe maar ook mense gestroop tot net die nodigste. En dis seker my grootste verwagting vir hierdie tyd van isolasie.
Covid-19: Só verloop afsondering in Gauteng
Winkelsentrums hou tans die grootste uitdaging in die provinsie in.