Waar sit jou norra, en wat beteken dit? Taaltoffie stel ondersoek in.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)"
Woord: korswel
“Oupa korswel graag met sy kleinkinders.” Ken jy die woord “korswel”?
Woord: taan
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “taan”.
Woord: lanterfanter
“Moenie jou dae weg lanterfanter deur net televisie te kyk nie.” Ken jy die woord “lanterfanter”?
Uitdrukking: ʼn Geslote boek
Weet jy waar ons aan die uitdrukking “ʼn geslote boek” kom?
Woord: hierjy
“Ek is nie jou hierjy nie!” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “hierjy”.
Woord: verseng
Ken jy die woord “verseng”?
Uitdrukking: Van battery verander
Ken jy die uitdrukking “van battery verander”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Woord: boomskraap
“Ek is heeltemal boomskraap aan die einde van Januarie.” Taaltoffie ondersoek die woord “boomskraap”.
Woord: luistervink
“Die luistervink hoor alles deur die voordeur wat op ʼn skrefie oopstaan.” Taaltoffie ondersoek die woord “luistervink”.
Taalgebruik: bydra, bydrae
Trap jy soms klei met die verskil tussen “bydra” en “bydrae”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: polvy
Wie gebruik nog die woord “polvy”?
Taalgebruik: verdieping, vloer
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “verdieping” en “vloer” in Afrikaans.
Woord: opsmuk
“Sy geniet dit om haar huis met tierlantyntjies op te smuk.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “opsmuk”.
Woord: malvapoeding
Al ooit gewonder waar die “malva” in malvapoeding vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: rompslomp
“Dit was ʼn hele rompslomp om vir paspoorte aansoek te doen.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “rompslomp”.
Woord: snars
“Ek weet daar geen snars van nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “snars”.
Woord: koekeloer
“Jy mag nie koekeloer nie!” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord, “koekeloer”.
Woord: teem
“Moenie so teem nie.” Weet jy wat dit beteken om te teem?
Woord: karmenaadjie
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “karmenaadjie”.