Daar is baie meer as net ʼn oorwinning op die spel wanneer Ierland en die Springbokke mekaar op 11 November in Dublin pak.
Alles vir die sleutelwoord "Ierland"
Die Stem – Ons moet kreatief dink
Om weg te neem, is nie die antwoord nie. Om te vra of die betekenis van die woorde nog sinvol is, is nie die antwoord nie. Ons kan met nuwe en kreatiewe denke byvoeg tot die Suid-Afrikaanse kultuurskat. Dit is waaruit ons inspirasie moet put.
Video: Polisie trek ‘VVV’ van die pad
Die wenkbroue van Wexford-inwoners in Ierland het behoorlik gelig toe plaaslike polisie die afgelope week ʼn vreemde vlieënde voorwerp (VVV) van die pad afgetrek het.
Les vir Suid-Afrikaanse rugby te leer
Daar trek `n vars briesie deur Ierse rugby wat die span op die lange duur baie in die sak kan bring.
‘Eetbare botter’, 2 000 jaar oud, in Ierland gevind
’n Ierse boer het onlangs sowat 10 kg botter ongeveer vyf meter onder die grond in ’n moeras gevind.
Luister: Morné Steyn, Piet Strydom en die Springbokke se tweede toets teen Ierland
Rugby-Radio: In dié program gesels Morné Steyn oor sy insluiting in die Springbokke; Piet Strydom gee sy mening oor Suid-Afrika se kanse in die tweede toets teen Ierland.
‘The Voice’-deelnemers sing volkslied by rugbytoernooie
Vier van die deelnemers van die gewilde The Voice-sangkompetisie gaan eersdaags op die rugbyveld pronk om die volkslied te sing vir die rugbytoernooie tussen die Springbokke en Ierland.
Het gestroopte Suide `n kans met Junietoere?
Die drie grotes van die Suidelike Halfrond kan in Junie die dure prys betaal van spelerskaste wat gestroop is en `n Superreeks wat maande land strek.
3 sussies, 3 babas, 1 dag, 1 hospitaal
Drie sussies van een gesin in Ierland het Dinsdag elkeen geboorte geskenk aan ʼn baba en ʼn vierde sussie se baba is binnekort op pad!
Ierland-gesinstragedie: Dogtertjies terug na SA
Die Suid-Afrikaanse egpaar, wat mekaar glo tydens ʼn voorval van huishoudelike geweld met messe doodgesteek het, se dogtertjies sal na Suid-Afrika teruggebring word.
SA’ners se moord in Ierland ondersoek
Amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade in Ierland sal ondersoek instel na ʼn egpaar in dié land gesterf het.
SA egpaar moor mekaar glo voor kinders in Ierland
Cornelius Billing (44) en sy vrou Angie (27) van Suid-Afrika het mekaar glo Woensdagaand voor hul kinders in Ierland vermoor.